Skip to main content
Wêreldvoedseldag: Reg op kos moet vir almal ʼn werklikheid word

Wêreldvoedseldag: Reg op kos moet vir almal ʼn werklikheid word

Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
16 Oktober 2024

Wêreldvoedseldag word jaarliks op 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat veel meer gedoen moet word om die reg op voldoende, beskikbare en toeganklike kos vir alle Suid-Afrikaners ʼn werklikheid te maak. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.