Skip to main content

​​​​​​​​​​​​​Gevorderde Diploma in Openbare Aanspreeklikheid

 

​​​​​​​​​​​​​Gevorderde Diploma in Openbare Aanspreeklikheid

Welkom by die Gevorderde Diploma in Openbare Aanspreeklikheid. Hierdie 120-krediet NKR Vlak 7-program word gemotiveer deur die doel om toegang tot hoër onderwys en kwalifikasies te verbreed om loopbaanontwikkeling in die openbare sektor te bevorder. Baie werknemers in die openbare sektor het nie kwalifikasies op die vereiste vlak om aan hulle geleenthede vir loopbaanbevordering in die openbare bestuursgeledere te bied nie en hierdie program help deur die gaping tussen 'n Diploma (NKR 6) en Openbare Bestuur nagraadse studie (NKR 8) vertikaal te oorbrug. . Dit maak ook skuins voorsiening vir toegang tot Openbare Bestuurstudies vanuit ander kwalifikasies
 


Programme Information​
 

For full detailed overview  of the  Diploma in Public Accountability Programme,

Document
please

click here

.​​
 

 


 

​​The first intake of students who successfully participated in the School of Public Leadership's inaugural Advanced Diploma in Public Accountability programme, graduated on 16 December 2020


Please click here​ to read more on our first group of  Advanced Diploma in Public Accountability​ Graduates.


Advanced Diploma in Public Accountability​ Introductory Video 
 

 ​




Diploma in Public Accountability Diploma in Sustainable Development Advanced Diploma in Public Accountability Postgraguate Degrees

Contact Details​