Beursgeleenthede
Beurse:
1. PhD-beurse deur die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (sien GEM vir meer inligting)
2. Meesters- en honneursbeurse
- Nagraadse beurse van die Departement Logistiek (wisselend tussen R5 000 en R10 000) vir finansieel benadeelde studente. Vir meer inligting kan studente hul onderskeie studieleiers kontak.
- Sien Nagraadse Befondsing & Ondersteuning vir meer geleenthede by die Universiteit Stellenbosch