Skip to main content

Seminaar-reeks

Seminaarreeks 2024

Navrae:       Linke Potgieter

Telefoon:    021 808 2492

E-pos:         [email protected] 

DatumTydSpreker(s)Titel van praatjie
26 Apr  13:00  Prof Tom de Jong (Universiteit Utrecht)  Sinmaak van GPS-data vir reis-/bewegingsverwante navorsing van mense en diere  
13 Sept  10:00  Besprekingsgroep (Fasiliteerder: Prof Linke Potgieter (US/Logistiek)  Die gebruik van KI in nagraadse studentenavorsing  
20 Sept  13:00  Kurt Marais (US/Logistiek)  'n Empiriese inhoudsanalise van plasings gemaak op die r/depression subreddit  
18 Okt  13:00  Meesters-/PhD-seminaarreeks  Jemma Buhrs: Kenmerkanalise van leerderaanpassing oor die sosio-ekonomiese gaping in Suid-Afrikaanse openbare hoërskole  
25 Okt  13:00Xabiso Xesi (US/Bestuurder: Navorsingsdatadiens)  Navorsingsdatabestuur  
22 Nov  13:00  Meesters-/PhD-seminaarreeks  Alan Chapman Werner Van Greunen  
  • 24 Feb - Prof Dr Ingo Gestring (HTW Dresden): Die volhoubaarheidsdimensie in die vervoersektor binne kommoditeitsvoorsieningskettinge
  • 17 Mar - Jacomien van der Merwe (US/Logistiek): Hoe belastingadministratiewe ruimtelike data gebruik kan word vir toeganklikheidsontleding tot indiensneming in die Stad Kaapstad
  • 18 Apr - Prof Allan McKinnon (Kuhne Logistics University): Netto-nul logistiek: 'n oorsig van die opsies vir koolstofversagting en -sekwestrasie
  • 21 Apr - Prof Tom de Jong (Universiteit Utrecht): Die toevoeging van mededingingseffekte tot die meting van werkstoeganklikheid in die Kaapstad-metropool
  • 25 Aug - Dr Martin du Plessis (US/Logistiek): 'n Koolstofkartering-raamwerk vir die internasionale verspreiding van vars vrugte: 'n standaard vir die beraming van kweekhuisgasvrystellings
  • 1 Sept - Mike Steyn (Aspire Solutions): Stedelike mobiliteitsdata vir die Stad Kaapstad
  • 8 Sept - Dr Mesias Alfeus (US/Statistiek en Aktuariële Wetenskap): Stogastiese wanbetalingsrisiko-beraming: bewyse uit die Suid-Afrikaanse finansiële mark
  • 13 Okt - Gavin Le Roux (US/Logistiek): Konstruktiewe en rekonstruktiewe heuristieke vir die vaste-koste-vervoerprobleem
  • 11 Mar - Prof Bert Van Wee (TU Delft): Voorbeelde van akademiese samewerking tussen fakulteite, universiteite en die breër samelewing
  • 11 Mar - Prof Bert Van Wee (TU Delft): COVID-19 en die langtermyn-effekte op aktiwiteitsdeelname en reisgedrag: 'n Multiperspektief-beskouing
  • 14 Mar - Prof Bert Van Wee (TU Delft): Kontroversiële beleide: groeiende steun na implementering
  • 15 Mar - Prof Bert Van Wee (TU Delft): Toeganklikheid en billikheid: 'n konseptuele raamwerk en navorsingsagenda
  • 16 Mar - Prof Bert Van Wee (TU Delft): 'n Metode om billike toeganklikheid te evalueer: die kombinasie van etiese teorieë en toeganklikheid-gebaseerde benaderings
  • 17 Mar - Prof Bert Van Wee (TU Delft): Reisgedrag en gesondheid: 'n konseptuele model en navorsingsagenda
  • 18 Mar - Prof Bert Van Wee (TU Delft): Vervangbaarheid as 'n ruimtelike konsep om reisalternatiewe te evalueer
  • 19 Aug - Ulrike Kussing en Heinri Freiboth (US/Logistiek): Die voorbereiding van Logistiek Honneurs-studente vir die werksplek: Rus ons hulle toe met die regte vaardighede?
  • 2 Sept - Kurt Marais (US/Logistiek): Op pad na 'n infodemiologiese ontleding van sosiale media en geestelike gesondheid
  • 4 Nov - Prof Dr Ingo Gestring (HTW Dresden): Logistieke uitdagings in Duitsland
  • 25 Nov - Prof Johan Louw (US/Logistiek): Ervaringsleer toegepas in 'n voorsieningskettingbeplanning- en besluitnemingskonteks (met gebruik van "The Fresh Connection")
  • 21 Mei - Prof Jan Havenga (US/Logistiek): Makrologistiek en die vleisbedryf van Mongolië: Die saak vir nasionale waardeketting-optimalisering
  • 10 Jun - Mnr Risenga Maluleka (Statistikus-generaal, StatsSA): Insigte in die reispatrone binne Suid-Afrika: 'n ondersoek na die resultate van die Nasionale Huishoudelike Reisopname (NHTS) 2020
  • 18 Jun - Dirk Human (Datarobot): Geoutomatiseerde masjienleer in die industrie
  • 15 Nov - Besprekingsgroep: Die toekoms van Hoër Onderwys (gefasiliteer deur Linke Potgieter)
  • 7 Des - Besprekingsgroep: Hoe pas ons ons kontakklasse aan om studente terug in die klaskamer te kry? (gefasiliteer deur Leila Goedhals-Gerber)
  • 7 Des - Besprekingsgroep: Hoe spreek ons volhoubaarheid binne ons onderrig en navorsing aan? (gefasiliteer deur Jacomien Van der Merwe)
  • 25 Jan - Paneelbespreking deur Magda Barnard, met Heinri Freiboth, Dr Sharon Malan en Alwyn Visser: Wenke vir onderrig
  • 8 Feb - Paneelbespreking deur Dr Jaco Franken, met Prof Stephan Visagie, Prof Tertius de Wet, Prof Ronel du Preez en Prof Johan Fourie: Strategieë vir toesighouding
  • 22 Feb - Noé Fouotsa Manfouo (US/Logistiek): Tydreeksvoorspelling met masjienleer
  • 12 Apr - James Azam (SACEMA): Inenting in reaksie op masels-uitbrake: die rol van die voorsieningsketting vir entstowwe in lae-inkomste-omgewings
  • 10 Mei - Patuxolo Nodada (HUB: Busmark): Toekomstige tegnologieë in openbare vervoer en 'n onvriendelike ekosisteem
  • 2 Aug - Prof Leila Goedhals-Gerber (US/Logistiek): Die identifisering van temperatuurbreuke langs Suid-Afrikaanse uitvoer-kouekettings
  • 16 Aug - Pieter de Wet (Business Modelling Associates): Einde-tot-einde voorsieningsketting-optimalisering vir 'n bosboumaatskappy
  • 27 Sept - Dr Alewyn Burger (US/Logistiek): Verkenning van die grens tussen wiskunde en kuns
  • 11 Okt - Johan Van Rensburg (US/Logistiek): Vermindering van voertuigspoed in Suid-Afrika: 'n Eksperiment oor vrywillige reisgedragverandering
  • 29 Okt - Prof Stanislav Kraft (Universiteit van Suid-Bohemië, Tsjeggiese Republiek): Daaglikse ritmes in die stad - wat kan ons leer uit intelligente vervoerstelsels?
  • 24 Jan - Susan Lotz & kollegas (Taalsentrum): Taaldienste ter ondersteuning van doeltreffende toesighouding
  • 31 Jan - Dr Jacques du Toit (Dat wetenskaplike – Spatial Edge): Grootdata-analise in die praktyk
  • 16 Feb - Prof Fredrik Nilsson (Lund Universiteit): Op pad na 'n dinamiese raklewe vir geminimaliseerde voedselverkwisting
  • 2 Mrt - Jacomien van der Merwe (US/Logistiek): Die finansiële las wanneer werk aanvaar word: 'n Ondersoek na die impak van vervoerkoste op die personeelomsetkoers binne die laer-geskoolde arbeidsmark
  • 14 Mrt - Prof Henrik Palsson (Lund Universiteit): Omgewingsdoeltreffendheid in e-handel: Effekte van verpakking, die laaste myl, onverkoopte produkte en produkopbrengste
  • 20 Apr - Dr McElory Hoffman (HUB – Praelexis): Die ontwerp van masjienleer-algoritmes
  • 26 Apr - Prof Tom de Jongh (Universiteit Utrecht): Toeganklikheid gebaseer op vervoernetwerke: 'n paar onlangse toepassings en ontwikkelings
  • 18 Mei - Prof Johan Louw (US/Logistiek): Visuele data-analise
  • 25 Mei - Prof Juliet Pulliam (Direkteur – SACEMA): Die assessering van ontwerpe vir proewe oor die doeltreffendheid van entstowwe tydens epidemies van ernstige siektes
  • 1 Jun - Prof Jan Havenga (US/Logistiek): Die saak vir makrologistiek
  • 24 Aug - Prof Stephan Visagie (US/Logistiek): Verspreidingsentrum-optimalisering
  • 7 Sept - Francois Meyer (HUB – Golden Arrow Busdienste): Bus- en vinnige bustransito in Kaapstad: sienings van die operateur
  • 5 Okt - Prof Wim Delva (Adjunkdirekteur – SACEMA): Herformulering van modelkalibrasie as 'n ontbrekende dataprobleem: Benaderde Bayes-berekening met MICE
  • 9 Nov - Siphamandla Gumbi (Senior Bestuurder – Padongelukfonds): Toenemende padongelukke as 'n gevolg van swak bestuur van padveiligheid in SA
  • 12 Mei - John FD Muller (Stellenbosch Munisipaliteit): Stellenbosch-verkeersvraagbestuurstrategie
  • 9 Jun - Prof Hannelie Nel (US/Logistiek): Ontleding van StatsSA-sensusdata - Stellenbosch as 'n voorbeeld
  • 28 Jul - Mosa Mkhize (Uber SA):
  • 29 Feb - AGM van den Hanenberg (Rotterdam Universiteit): Chinese beleggings in infrastruktuur en die effek op vervoervloei
  • 18 Mrt - Ulrike Kussing (US/Logistiek): Ontwikkeling van 'n prestasiebemeting-raamwerk vir voorsieningskettingbestuur in die openbare sektor
  • 18 Mrt - Lieschen Venter (US/Logistiek): 'n Hibriede simulasiemodel van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel
  • 20 Jun - Dr Ian Durbach (UK): Stogastiese multikriteria-aanvaarbaarheidsontleding
  • 14 Feb - Prof Paulo Toth (Universiteit van Bologna, Italië): 'n Verlaagde-koste herhalende plaaslike soekheuristiek vir die vaste-koste-vervoerprobleem
  • 25 Apr - Prof Jan Havenga (US/Logistiek): Die rol van vragvraag-modellering in logistieke stelsels en infrastruktuur, en perspektiewe op die langtermyn-toekoms van die dissipline
  • 18 Sept - Prof Harry Timmermans (Eindhoven Universiteit): Buiten rasionele nut-maksimaliserende modelle van reisgedrag-keuses
  • 21 Nov - Dr Alewyn Burger (US/Logistiek): Die "wrapslide"-raaisel
  • 7 Aug - Prof James Stock (University of South Florida): Reverse logistics and sustainability
  • 27 Sept - Prof Tom de Jong (Utrecht University): Sense making of GPS data - exploring the use of GIS to visualise, analyse and enhance GPS measurements in order to reconstruct travel diaries
  • 21 Okt - Prof Dag Ericsson (University of Boras, Sweden): Theory and practice of demand chain management - a symbiotic concept development