Skip to main content
peartree_6_web-1.jpg

Sport

Maties se Zanele, Paralimpiese legende sterf

Suid-Afrika se sportgemeenskap is geskok met die nuus dat een van sy mees gevierde dogters oorlede is. Die nuus van Paralimpiese ikoon Zanele Situ (52) se...

Lees verder
F9ikrkZXAAAtukB.jpeg

Sport

Maties Sokker wen ABC Motsepe Nedbankbeker

Maties Sokker het FN Rangers ná strafdoele met 4-2 geklop om die ABC Motsepe Nedbankbeker-toernooi te wen.

Die pad na die eindstryd was nie te moeilik vir...

Lees verder
image383-1024x548.png

Sport

Maties Sport vier jaarlikse toekenningsaand

2023 was ’n triomfantelike jaar vir Maties Sport.

Die Maties Rugby-vrouespan het die eerste weergawe van die Varsitybeker-toernooi vir vroue gewen. Maties...

Lees verder
IMG_8773-scaled-e1698066720359.jpg

Sport

Kampussport-aande groot sukses

Maties Sport het met Kampussport-bumperaande ’n nuwe aanbod in ontspanningssport aan die Stellenbosch Universiteit-gemeenskap bekendgestel.

Dié bumperaande...

Lees verder
Maties-Netball-USSA-Winners-2023jpg-scaled-e1689244229120.jpg

Sport

USSA titels vir Maties se rugby-, netbal- en hokkie-spanne

Maties Sport het verskeie titels by die 2023 USSA winter-byeenkoms gewen en ook handevol medaljes huis toe gebring. Maties se rugby-, hokkie- en netbalspanne...

Lees verder
Kabamba-Floors-new-scaled-e1689238585212.jpg

Sport

Kabamba Maties se nuwe afrigter

Uitgereik deur die Universiteit Stellenbosch 

Die Universiteit Stellenbosch en Maties Sport is trots om Kabamba Floors as die Maties Rugby Senior Mans...

Lees verder
IMG_7019-1-scaled-e1688647391679.jpg

Sport

Vreeslose Petersen lei met voorbeeld

Maties-hokkiekaptein, Tevin Petersen skroom nie weg van kompetisie nie, hy het sy span na nog ’n USSA-halfeindstryd gelei en hoop om hul titel suksesvol te...

Lees verder
SU-Maties-2-Netball-USSA-06072023-108-1-PhotoRoom-PhotoRoom-e1691996269654.png

Sport

Ontmoet Maties se bestuurder vir studente-atleet ondersteuningsdienste

Maties Sport verwelkom graag vir Lungako Mweli wat vanaf 1 Julie 2023 in die pos van Bestuurder: Studente-Atleet Ondersteuningsdienste aangestel is. Mweli...

Lees verder
IMG_6714-scaled-e1688132507771.jpg

Sport

2023 USSA winter voorskou

Maties Sport het vroeër vandag meer as 150 studente-atlete alles van die beste toegewens vir die 2023 USSA winter-byeenkomste. 

Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
ChengduChina-e1688127966306.jpeg

Sport

Tien Maties in SA Span vir Universiteitspele

Studente-atlete moes twee jaar wag vir die 31ste Somer Universiade van 28 Julie tot 8 Augustus 2023 in Chengdu, China. Universiteitsport Suid-Afrika (USSA)...

Lees verder
Subscribe to Nuus