8246 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Dekaan vereer vir sy bydrae tot bewysgebaseerde gesondheidsorg
Die Afrika-streek se "vader van bewysgebaseerde gesondheidsorg" is wat die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (MNR) vir Prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, genoem het toe hulle hom...
Verlofvoordele kitsgids
Volg die skakel hieronder vir die Kitsgids: Verlofkitsgids
U Betaalstrokie
Aan all werknemers Neem asb kennis dat die betaalstrokie op selfhelp voortaan in pdf-formaat beskikbaar sal wees. Die stelsel is verander om outomaties die betaalstrokie in pdf-formaat, binne die leser, oop te maak.
Internasionale Oop Toegang Week 2016
Internasionale Oop Toegang week word vanjaar wêreldwyd gevier vanaf 24 – 30 Oktober met die tema “Open in action”. Die Biblioteek- en Inligtingsdiens wil van hierdie geleentheid gebruik maak om die aandag te vestig op sy eie oop...
Maties Sport vier studente-atlete se uitnemende prestasie
Vier studente se sportprestasies op internasionale vlak is vereer toe hulle by Maties Sport se jaarlikse toekenningsaand as die sportmans en sportvroue van die jaar vir 2016 aangewys is. Die aand is op 19 Oktober aangebied. Die tweemalige...
Direkteur van Toekomsnavorsing spreek VN-afgevaardigdes toe
"Die Verenigde Nasies (VN) staar geweldige uitdagings in die gesig met globale konflik wat verskerp, maar die bereidwilligheid van leiers om op kreatiewe en innoverende wyse oor die toekoms te praat en te dink bied ʼn positiewe vooruitsig...
Ontmoet Dumisa Nzama: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Dumisa Nzama. Dumisa Nzama is ’n talentvolle pianis, nasionale...
Boodskap van die Dekaan - 24/10/2016
Terwyl ons die laaste paar weke van 2016 se akademiese jaar betree is ons baie bewus daarvan dat heelwat studente, ouers en personeellede bekommerd is oor die breër kwessies in hoëronderwys in Suid-Afrika. Ons weet daar is kommer oor die...
Ontmoet Kirstin Sylvester: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Kirstin Sylvester. “Moenie ophou totdat jy trots is nie.” Dit is die...
Hou ons Universiteite op koers
Universiteite Suid-Afrika (USAf) het op 23 Oktober 'n gesamentlike verklaring deur die visekanseliers van Suid-Afrika se 26 openbare universiteite in die Sunday Times gepubliseer. "Ons skryf aan alle Suid-Afrikaners om ons kommer uit te...