8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Tuis
Departement Moderne Vreemde Tale Stellenbosch Universiteit
Spraak-, Taal- en Gehoorterapie
Die Afdeling Spraak-, Taal- en Gehoorterapie, wat deel is van die Departement Gesondheids- en Rehabilitasiewetenskappe, fokus daarop om kommunikasiegesondheid te verbeter en jou toe te rus om ’n blywende verskil te maak. Ons programme bied...
Verklaring - Konvokasie Verkiesingsproses
Die Universiteit Stellenbosch (US) bevestig dat 'n klagte van nie-nakoming van die Prosedure vir die nominasie en verkiesing van die Konvokasie se Uitvoerende Komitee (die Prosedure), met spesifieke verwysing na die gebruik van die US...
Menseregtedag 2024: Beduidende vordering in 30 jaar, steeds baie om te doen
Suid-Afrikaners het Menseregtedag op 21 Maart gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat hoewel ons beduidende vordering met betrekking tot menseregte in ons land oor die afgelope 30 jaar...
Maties trotseer Antarktika se uiterstes vir baanbrekersnavorsing
Om deur 'n 30-meter-hoë ysbank verdwerg te word, om in temperature laer as nul grade te braai, en om te probeer slaap terwyl die son nooit ondergaan nie, was van die talle weergalose ervarings wat drie studente van die Universiteit...
Wêreldwaterdag: Reaksies op SA se waterkrisis teleurstellend
Wêreldwaterdag is op 22 Maart gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Argus besin dr Jo Barnes van die Afdeling Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid oor die stand van ons munisipale waterstelsel en beklemtoon sy die behoefte aan...
Nóg ’n pluimpie vir US se taaltowenaar
Wanneer jy 'n artikel op die Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste of 'n nuusbrief of kennisgewing van die instelling lees, het die redigeerder en vertaler Elsabé Grauso dit waarskynlik onder oë gehad. Kollegas wonder dalk waarom dié...
Gene speel 'n belangrike rol in TB-vatbaarheid
Nuwe navorsing toon dat genetika 'n belangrike rol speel in mense se vatbaarheid om tuberkulose (TB) te ontwikkel. Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n wetenskaplike konsortium wat genetiese vatbaarheid vir TB...
Studenteterugvoer: Die navorsingsmoontlikhede
Studenteterugvoer aan die US is ʼn proses waardeur beduidende hoeveelhede inligting oor verskillende sake wat met studente se leerervarings verband hou, ingesamel word. Vir hierdie inligting om verandering aan te dryf en te onderlê, moet dit...
Irshaad se pad na sukses
Irshaad Ahmad Parker se deelname aan die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS universiteitsvoorbereidingsprogram het sy lewe verander en hom hierdie belangrike lewensles geleer: waar jy begin, sal nie noodwendig bepaal waar jy sal eindig...