8250 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US se Eucalyptus-navorsingsprogram ontvang R20 mijoen se hupstoot
Navorsers van die Hans Merensky-leerstoel in Gevorderde Modellering van Bloekomhoutproduksie (EucXylo) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is danksy finansiering van bykans R20 miljoen oor vyf jaar (2024 tot 2028) goed geplaas om hulle...
Departement van Grondkunde presteer by Gesamentlike Kongres 2024
Agt lede van die Departement Grondkunde het op 23-25 Januarie 2024 die Gekombineerde Kongres 2024 van die Grond- en Gewaswetenskapverenigings van Suid-Afrika by Wilderness Hotel bygewoon. Twee van ons nagraadse studente het toekennings vir...
Nobelpryswenners herbesoek seminale werk in US Kanselierslesing
Die Universiteit Stellenbosch (US) het verlede week gasheer gespeel vir talle uitgelese gaste en vooraanstaande wetenskaplikes van regoor die wêreld. Een van die hoogtepunte was die Kanselierslesing wat deur twee bekende Nobelpryswenners in...
Honoring the Legacy: Chief of Human Resources Bids Farewell to the South African Military Academy
In a poignant moment, marking the end of an era, the South African Military Academy bid farewell to its esteemed Chief of Human Resources, Vice Admiral Asiel Kubu, on 21 February 2024 during a ceremony that resonated with respect...
Twee eredoktorsgrade, talle kwalifikasies by Maart-gradeplegtighede toegeken
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken gedurende sy Maart-gradeweek – wat van Maandag tot Donderdag, 25–28 Maart 2024 plaasvind – 3 061 kwalifikasies by 11 seremonies toe. Die gradeplegtighede, wat 'n hoogtepunt op die Universiteit se...
ALOV OLA Seminaar 14 Maart 2024
Spreker: Prof. Susan van Schalkwyk (Direkteur: Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys (“CHPE"), Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe) (US Onderriggenoot) Onderwerp: “Models of doctoral supervision in health professions education...
Groot finansiële inspuiting vir geneesmiddelontwikkeling in Afrika
'n Netwerk van wêreldklas wetenskaplikes oor Afrika heen betree nou die internasionale arena van geneesmiddelontwikkeling nadat hulle 'n finansiële toekenning van US$7,2 miljoen van die Bill en Melinda Gates Stigting en LifeArc, 'n...
Nuwe Leerstoel in Stedelike Reg en Volhoubaarheidsbestuur gaan ’n groot impak by US hê
Gedurende ʼn tyd van ongekende wêreldwye klimaatsverandering en verstedeliking op die vasteland van Afrika, beoog die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid groter betrokkenheid by navorsing en studies oor stedelike reg...
Toegang tot genetiese toetse bring hoop vir mense met seldsame siektes in Afrika
Vanjaar word Seldsame Siektedag op 29 Februarie gevier, die skaarsste dag op die kalender. Seldsame siektes in Afrika kry ʼn welkome hupstoot met die vestiging van ʼn Afrika/Europa-kluster van Navorsingsuitnemendheid genaamd “Genomics for...
US vereer top-matriekpresteerders by die eerste Visekanselierstoekennings
ʼn Groep uitsonderlike voorgraadse studente was onlangs die eregaste met die eerste Visekanselierstoekennings aan topmatrikulante in die Universiteit Stellenbosch (US) se Ou Hoofgebou. Die US se Visekanselier en Rektor, Prof Wim de Villiers...