
Persone met gestremdhede moet nie as tweederangse landsburgers behandel word nie
04 Desember 2020
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 2020 as die Jaar vir Persone met Gestremdhede by die instelling verklaar. Ter viering van die Internasionale Dag vir Persone met Gestremdhede (Donderdag 3 Desember), het US-personeellede in meningsartikels vir die media die klem geplaas op van die belangrikste kwessies rondom gestremdheid wat steeds geïgnoreer word. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Lana van Niekerk (Mail & Guardian)
- Prof Lorna Dreyer (Cape Times)
- Prof Leslie Swartz (University World News)