Gewilde soek terme
10726 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
âStellenbosch borrel het gebarsâ, sĂȘ Rektor by #SULeads opening
âDie Universiteit Stellenbosch (US) se nuut-verkose studenteleiers het in groot getalle opgedaag vir die opening van die #SULeads 2016 konferensie op Sondag (4 September). Dr Leslie van Rooi praat by die konferensie. Fotograaf: Henk Oets...
Stellenbosch University
Ontmoet Ru Baker: #MyTygerMaties60
âAs deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Ru Baker.âDie lewe is te kort om ander mense te probeer beĂŻndruk,â sĂȘ...
Stellenbosch University
Arnu sal niks verander nie
Arnu Fourie was in matriek toe sy lewe onherroeplik verander is â toe hy sy voet en sy droom om eendag vir die Springbokke uit te draf in 'n fratsongeluk verloor het. Dit was eindeksamentyd, en skielik moes hy 'n nuwe plan maak. In plaas...
Stellenbosch University
Ontmoet Jana Eloff: #MyTygerMaties60
âAs deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Jana Eloff. As dit nie was dat sy so baie vir ander omgegee het nie en 'n...
Stellenbosch University
Departement Maatskaplike Werk vier WĂȘreld Maatskaplike Werk-dag
VroeĂ«r vanjaar het die Departement Maatskaplike Werk WĂȘreld Maatskaplike Werk-dag 2016 (bekend in Engels as World Social Work Day, WSWD) gevier saam met 'n aantal instansies regoor die wĂȘâreld wat ook op maatskaplike werk as 'n professie...
Stellenbosch University
Begrip vir die âop en afâ van skisofrenie
âVerbeel jou jy loop laataand alleen in 'n lang, donker gang van 'n ou gebou af. Elke kraak van 'n vloerplank maak jou senuwees klaar en elke skaduwee lyk bedreigend. Verbeel jou nou dat jy hierdie angs en paranoia elke dag, heeldag ervaar...
Stellenbosch University
Anker en Viljoen ontvang toekennings van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die Raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het vroeĂ«r vanjaar Ć aantal groot pryse toegeken en dr Willem Anker en prof Louise Viljoen van die Departement Afrikaans en Nederlands was onder die wenners. Vir sy roman Buys: Ć Grensroman...
Stellenbosch University
Verklaring: Akademiese aktiwiteite gaan voort by die US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het soos alle ander universiteite vandag (10 Oktober 2016) protesaksie beleef as deel van die nasionale veldtog vir gratis universiteits-onderrig. Die Bestuur bly verbind tot finansiële ondersteuning vir...
Stellenbosch University
Meeste US-studente steun voltooiing van akademiese jaar - opname
Die oorgrote meerderheid studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) is ten gunste daarvan om die akademiese jaar sonder sluiting te voltooi. 'n Meningsopname onder Stellenbosse studente toon dat 93,92% (8 7 88 studente) die...
Stellenbosch University
Nuwe nano-beeld platform by die US
Die Universiteit Stellenbosch se Sentrale Analitiese Fasiliteit (SAF) het 'n korrelatiewe nanobeeld-platform op die been gebring â 'n eerste vir Afrika, met die verkryging van 'n moderne elektronmikroskoop. Die nuwe Zeiss MERLIN field...