Skip to main content

Navorsing

social-impact-DSC02962

Navorsingsklusters

Die Departement se hoofnavorsingstemas of -klusters

  • Sosiale teorie en die navorsingsmetodologie van die sosiale wetenskappe
  • Antropologie/sosiologie van ontwikkeling
  • Gender, seksualiteit en die samelewing (MIV/vigs ingesluit)
  • Kultuur, taal en ras
  • Godsdiens en identiteit
  • Grond, die omgewing en die samelewing
  • Die sosiologie van werk
  • Polisiëring, die weermag en die samelewing
  • Verstedeliking, migrasie en nuwe vorms van oorsigbestuur
  • Kennis, die wetenskap en tegnologie (hoëronderwysonderrig ingesluit)
  • Antropologie/sosiologie van gesondheid, geneeskunde en die liggaam

Geselekteerde publikasies of projekte

Die Departement huisves die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel in die Sosiologie van Grond, die Omgewing en Volhoubare Ontwikkeling, wat in 2016 toegeken is en in 2021 vir ’n tweede termyn van vyf jaar hernu is.