8246 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties skop universiteitsloopbaan af met interaksie met die plaaslike gemeenskap
Die afgelope week het duisende eerstejaar Maties in Stellenbosch aangekom om hulle universiteitsloopbaan te begin. Een van die eerste ervaringe gedurende verwelkomingsweek is interaksie met die plaaslike gemeenskap gedurende die jaarlikse...
Kunste-alumnus gee ʼn Suid-Afrikaanse inslag aan tradisionele Bybelstories
Marie Prinsloo (foto), ʼn alumnus van die Departement Visuele Kunste, het onlangs haar eerste kinderboek geïllustreer, ʼn kinderbybel getiteld Bible Stories for Children , vertel deur Wendy Maartens en gepubliseer deur Random House/Struik...
Stellenbosch Internasionale Klavier Simposium
RENOWNED PIANISTS TO PERFORM AT STELLENBOSCH INTERNATIONAL PIANO SYMPOSIUM International and South African pianists will be in Stellenbosch from Wednesday 16 March to Sunday 20 March 2016 for the biannual Stellenbosch International Piano...
Wetenskapskafee: die mikrobes maak die mens
Daar leef tien keer meer mikrobes op en binne jou as die totale aantal selle waaruit jy bestaan. Tog het die wetenskap nou eers onlangs begin om die verband tussen jou unieke mikrobiese ekosisteem (die vele bakterieë, gisse, parasiete...
Wetenskapskafee oor die evolusie van velkleur
Watter velkleur was ons oervoorouers toe hulle meer as twee miljoen jaar gelede uit Ekwatoriaal-Afrika weggetrek het om die res van die wêreld te bevolk? Wit, bruin, swart, geel? Op Vrydag 11 Maart 2016 ondersoek dr. Lester Davids, 'n...
Fakulteit Natuurwetenskappe bied tweede Nagraadse Navorsingskonferensie aan
Twee MSc student in mikrobiologie en rekenaarwetenskappe het die toekennings vir die Beste Mondelinge Aanbieding na afloop van die Fakulteit Natuurwetenskappe se tweede Nagraadse Navorsingskonferensie ontvang. Aza Mqulwa van die...
Science Café: Hoe hou selle jou liggaam in stand?
Vir hierdie Science Café Stellenbosch op Woensdag 9 Maart 2016 neem prof. Jannie Hofmeyr ons op reis na die fassinerede wêreld van die sel en hoe selle ons liggame bou en in stand hou. Ons selle funksioneer soos outomatiese...
Universiteit van Stellenbosch brou steeds uitmuntende bier
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se brouspan het weer hul beste voet voorgesit by die veertiende agtereenvolgende Intervarsity Brewing and Tasting kompetisie wat deur die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) geborg word, en deel vorm van...
Prof Dzama skryf saam aan boek oor Zimbabwe se inheemse vee
Prof Kennedy Dzama, 'n uitgelese professor in Dieretling en Genetika in die Departement Veekundige Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), het meegewerk aan 'n boek wat die kollig plaas op hoe belangrik inheemse veerasse soos...
Stad Johannesburg se Dr Jairam-Owthar nuwe IT hoof by Universiteit Stellenbosch
Op die jong ouderdom van 39 jaar het Dr Denisha Jairam-Owthar al meer in haar loopbaan bereik as wat die meeste mense net van kan droom. Haar curriculum vitae neem jou op haar akademiese en professionele reis. Deurgaans is daar toekennings...