8392 resultate gevind
      
    
        Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
      
      
  
  
Stellenbosch University
    Matteus-evangelie hou lesse in oor vergifnis, versoening — Prof Marius Nel
  Prof Marius Nel van die Departement Ou en Nuwe Testament in die Fakulteit Teologie by die Universiteit Stellenbosch het Donderdag 24 Augustus 2023 sy intreerede gelewer. Dit was getiteld “Matteus, Jesus en die uitvinding van...
      Stellenbosch University
    Korrupsie belemmer groei en ontwikkeling in Afrika
  Die aard, omvang en kompleksiteit van korrupsie is 'n groot uitdaging wat in die weg van inklusiewe groei en volhoubare ontwikkeling in Afrika staan, skryf prof Pregala Pillay (Ekonomiese en Bestuursweteskappe) en dr Chris Jones (Eenheid...
      Stellenbosch University
    McNamara begiftigde wil vroue in die wetenskap te bevorder
  Kanker van die slukderm is een van die kankers in Afrika wat die minste bestudeer is. Hierdie siekte het ʼn buitengewone verspreiding in die wêreld, en het ʼn hoë voorkoms in China en Afrika. In suidelike Afrika is dit meer algemeen aan die...
      Stellenbosch University
    Studie vra vir verlenging van moratorium op hoogtebeperkings in vervoerbedryf
  Baie Suid-Afrikaanse bedrywe, veral die vrugtebedryf, kan groot finansiële verliese ly indien hulle nie meer hul produkte in hoë kubusvraghouers kan vervoer nie indien die moratorium nie verleng word nie. Die regering se aanvanklike sewe...
      Stellenbosch University
    #WomenofSU: Sy help vroue om hul stemme te laat hoor in navorsing
  Geleenthede vir vroue om uit te blink in die onderwys en navorsing is dikwels yl gesaai. Een van dr Linda Zuze, lid van die Navorsingsgroep vir Sosio-ekonomiese Beleid (ReSep) in die departement Ekonomie, se dryfvere is om vroue te help om...
      Stellenbosch University
    Innovus personeel verwerf internasionale tegnologie-oordrag status
  Drie van Innovus se Tegnologie-oordagkantoor het internasionale erkenning verwerf as tegnologie-oordrag deskundiges van die Alliance for Technology Transfer Professionals. Joubert de Wet, Nolene Singh en Doris Peters bevind hulle nou in 'n...
      Stellenbosch University
    US bevestig plek op wêreldwye universiteitsranglys
  Die Universiteit Stellenbosch (US) se aansien as een van die land en die wêreld se voorste navorsingsintensiewe akademiese instellings is weer eens bevestig deur die 2020 Academic Ranking of World Universities (ARWU), ook bekend as die...
      Stellenbosch University
    Humanitêre hulp bring verligting gedurende pandemie
  Woensdag (19 Augustus) is Wêreldhumanitêre dag. In meningsartikels vir onderskeidelik Daily Maveric k en News24, skryf Anika Berning (Departement Ondernemingsbestuur) en dr Callixte Kavuro (Departement Publiekreg) oor die verligting wat...
      Stellenbosch University
    #WomenofSU: Om gemeenskappe deur navorsing en geloof te bemagtig
  Een van prof Nadine Bowers-du Toit se grootste doelwitte was nog altyd om 'n konstruktiewe rol in die transformasie van die Universiteit Stellenbosch (US) en die breër samelewing te speel. Afgesien daarvan dat sy 'n medeprofessor in...
      Stellenbosch University
    Die Universiteit Stellenbosch bring hulde tydens Mandela maand 2023
  Vanjaar was 25 Julie die amptelike dag waarop die Universiteit Stellenbosch (US) Mandela-dag herdenk het. Die Afdeling Sosiale Impak, die Transformasiekantoor, die Afdeling Menslike Hulpbronne (Werknemerswelstand), die US Taalsentrum, die...