Popular searches
8530 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Aanlyn-kursusse kan help om universiteitsfooie te verminder
Met universiteitsonderrig wat al hoe duurder word, moet ons dalk begin kyk na aanlyn-kursusse om fooie te verminder, skryf dr Hannes Smit van die Departement Filosofie in ʼn meningsartikel wat Woensdag (24 Augustus 2016) in Business Day...
Stellenbosch University
VIVUS Augustus beskikbaar
VIVUS Augustus uitgawe - lees oor die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se uitnemendheid, samewerking en innovasie. Nuutste uitgawe van die Fakulteitsnuusbrief sluit artikels in oor: Nuwe opleidings-laboratorium gee...
Stellenbosch University
Voedsame patat-en-sjokoladesmeer: Matie-studente kom tweede in internasionale kompetisie
S'coolBeans, 'n voedsame sjokoladesmeer wat onder meer soetpatat en suikerboontjies bevat, het aan voedselwetenskap-studente van die Universiteit Stellenbosch 'n tweede plek besorg in 'n internasionale produkontwikkelingskompetisie. Die...
Stellenbosch University
US dermatoloog ontvang L’Oréal-navorsingsbeurs
Dr Willie Visser, ʼn dermatoloog aan die Universiteit Stellenbosch (US), het die L'Oréal- navorsingsbeurs vir vel- en haarsiektes van Afrika ontvang vir navorsing oor aknee keloïdalis nuchae (AKN). "Vel- en haarsiektes van Afrika is vir jare...
Stellenbosch University
Deeltydse konsultantposte beskikbaar
Nagraadse studente wat by die Universiteit Stellenbosch (US) geregistreer is, word uitgenooi om aansoek te doen om deeltydse konsultantposte by die US Taalsentrum se Skryflaboratorium. Hierdie poste is beskikbaar vir 2017. Aansoeke van M-...
Stellenbosch University
Ontmoet Luné Smith: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Luné Smith.As 19-jarige weet Luné Smith nie aldag wat sy vir ontbyt wil...
Stellenbosch University
Roxy se visier op Rio gestel
Om haar studies met haar loopbaan as Paralimpiese fietsryer te balanseer, is vir Roxy Burns (27) 'n groter uitdaging as om haar gestremdheid baas te raak. Roxy, wat tans haar honneursgraad in Opvoedkunde doen, ly aan Ataxia Telangiectasia...
Stellenbosch University
Ontmoet Annemarie Wust: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Annemarie Wust. Annemarie Wust droom om eendag op ’n plattelandse dorpie...
Stellenbosch University
EU-befondsing ʼn hupstoot vir navorsingsbestuur in Suider-Afrika
ʼn Navorsingsvoorstel deur die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) aan die Universiteit Stellenbosch (US) in reaksie op die Europese Unie (EU) se Erasmus+ Program se oproep vir Capacity Development in Higher Education, is onlangs deur die...