Ons studente in die BA Honneursgraad produseer verskeie mediapublikasies onder die titel SMF (Stellenbosch Media Forum) as deel van hul praktiese vaardigheidsopleiding. Dit sluit in die algehele produksie en bestuur van SMF News, 'n aanlyn nuuswebwerf wat nuusgebeure dek wat die breër Stellenbosch-gemeenskap raak; 'n koerant wat rondom huidige media-ontwikkelings gefokus is; en die SMF-tydskrif, waarin die studente aktuele kwessies binne die Suid-Afrikaanse medialandskap ondersoek.
Stellenbosch Mediaforum
2006
2005
2004
LIP
The print edition of LIP was discontinued after 2024 to focus on the digital production of SMF related products.