Popular searches
8250 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
#USVroue: Maak ’n verskil – een woord op ’n slag
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp...
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 6 April 2020)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 6 April sy eerste vergadering vir 2020 gehad. In 'n eerste vir die Raad het die vergadering virtueel plaasgevind op 'n aanlyn samewerkingsplatform wat videokonferensies moontlik...
Hoe lyk die sakewêreld ná die grendeltydperk?
Jason Hamilton, ' n gasdosent in korporatiewe en ontwikkelingsfinansies aan die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB), voorspel wat die uitwerking van die huidige 21 dae lange nasionale grendeltydperk op die Suid-Afrikaanse...
Moeilike besluite oor wie kry toegang tot intensiewe sorg
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier . Slegs weke nadat die eerste geval van covid-19 in Suid-Afrika bevestig is het die regering 'n inperking ingestel in 'n poging om die kurwe van...
COVID-19: belasting-verligtingsmaatreëls wêreldwyd
Die volgende artikel deur dr Lee-Ann Steenkamp, COVID-19 tax relief: a snapshot of what's out there, is op 8 April 2020 deur The Conversation gepubliseer: Baie regerings regoor die wêreld was genoodsaak om 'n grendeltydperk in hul lande...
COVID-19: Boodskap van die FGGW-dekaan se Bestuurspan
'n Video-boodskap aan personeel en studente van die Dekaan se Bestuurspan by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Univesiteit Stellenbosch.
Nuwe webwerf vir US Regsdienste
Die Universiteit Stellenbosch se Regsdienste spog met ’n splinternuwe webblad. Volgens Gerhard Lipp, Senior Direkteur: Regsdienste, was die vorige webblad “verouderd” en was dit tyd om dit te verfris om die beduidende veranderinge en...
Druiwepulp kan voerkrale 'n ekonomiese hupstoot gee
Vleisbeesboere kan gerus die ekonomiese voordele daarvan oorweeg om gedroogde druiwe- en sitruspulp as 'n bron van vesel te voer vir diere wat in voerkrale grootgemaak word. Só sê veekunde-navorser dr Tawanda Tayengwa van die Universiteit...
Renosters bo alles Mia se passie
Gedurende #lockdown bevind oud-Matie en Kapenaar Mia Esterhuyzen haarself by die renosterrehabilitasiesentrum naby Nelspruit waar sy al sedert 2015 bykans elke vakansie as vrywilliger werk. Esterhuyzen is een van 169 studente in die...
Tyd om die terugstellingknoppie te druk vir sport
As sport nie tot 'n gesonder nasie bydra nie, moet ons die terugstellingknoppie ( reset button) druk en maniere ondersoek waarop ons dinge anders kan doen. Me. Ilhaam Groenewald, hoofdirekteur van Maties Sport, het hierdie siening gedeel in...