Skip to main content

Dr Schalk van der Merwe

Postgraduate Programme Coordinator, Lecturer

Biography

Dr Schalk van der Merwe doseer verskeie teoretiese en praktiese vakke op voorgraadse vlak, waaronder Teaterstudie, Performance-skepping, en Toneelspel. Hy is tans die nagraadse programleier vir die BA Hons-, MA- en PhD-programme. Benewens spesialisasie in Kinderteater, Teaterstudie en Stem en Spraak, is sy hoofnavorsingsfokus artistieke navorsing binne die bestek van die okkulte en seksuele voorstelling in performance.