Skip to main content

Graaduitleg

Spesifieke Toelatingsvereistes

  • 'n Gemiddelde prestasievlak van 60% in die NSO of die IEB se skoolverlatingsertifikaat (uitgesluit Lewensoriëntering), of ander skoolkwalifikasie;
  • Engels of Afrikaans (Huistaal of Eerste Addisionele Taal) – 4 (50%);
  • Wiskunde – 5 (60%); en
  • Fisiese Wetenskappe (Fisika en Chemie) – 4 (50%)

 

'n Oorsig van die graadstruktuur vir Bosbou en Houtwetenskappe (BScFor): Bosbou- en
Natuurlike Hulpbronwetenskappe:

Eerste Jaar
Tweede Jaar
Derde Jaar
Vierde Jaar
BiologieBiometrieDatawetenskap en RekenaardenkeBosbouwetenskap
ChemieRekenaardeadgheidBosbouwetenskapBedryfsielkunde
FisikaBosbouwetenskapGenetika 214Houtprodukstudie
RekenaardeadgheidGeografiese InligtingstegnologieGrondkunde 
WiskundeGrondkundeHoutprodukstudie 
BosbouwetenskapHoutprodukstudie  

 

'n Oorsig van die graadstruktuur vir die Baccalaureusprogram in Bosbou en Houtwetenskappe (BScFor): Hout- en
Houtproduktestudie :

Eerste Jaar
Tweede Jaar
Derde Jaar
Vierde Jaar
Toegepaste Wiskunde RekenaarprogrammeringIngenieurswiskundeIngenieursstatistiekBosbouwetenskap
IngenieurschemieBosbouwetenskapBosbouwetenskapBedryfsergonomie
IngenieursboutekeningeBedryfsprogrammeringOperasionele Navorsing (Ing.)Operasionele Navorsing (Ing.)
IngenieurswiskundeProduksiebestuur Interkulturele KommunikasieProduksiebestuurGehaltebestuur
BosbouwetenskapHoutprodukstudieGehalteversekeringHoutprodukstudie
Sterkteleer Houtprodukstudie