Popular searches
9184 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Science
US-biochemikus deel van globale konsortium met US$60 miljoen vir nuwe strategieë vir die ontdekking van nuwe antibiotikas
Die Gram-negatiewe bakterie Klebsiella pneumoniae is een van die hoof (aan)drywers van AMR-verwante sterftes wêreldwyd. Nuwe strategieë in die stryd teen antimikrobiese weerstandigheid word dringend benodig. Dit is ’n betekenisvolle...
Department of Journalism
CINIA roep IDRC-vennote se beraad byeen om inligtingintegriteit in die Globale Suide te versterk
CINIA en die IDRC het 'n driejaar-navorsingsvennootskap regoor Afrika, Asië, Latyns-Amerika en die MENA-streek van stapel gestuur om globale inligtingintegriteit te versterk. Die samewerking teiken kritieke digitale uitdagings, insluitend...
Department of Chemical Engineering
Chemiese Ingenieurswese Nagraadse Reeks: Optimalisering van die ondergrondse mynverkoelingsoperasie
Jordan Anastasiou optimaliseer diepvlak-mynverkoeling by die Universiteit Stellenbosch deur Model Predictive Control (MPC) te gebruik. Deur die gebruik van daltydse energietariewe om water te verkoel, belowe haar navorsing tot R30 miljoen...
Responsibility Centre Operations and Finance
Ondersteuning van die plekke waar ons leer: Fasiliteitsbestuur verander naam na Kampusontwikkeling, Infrastruktuur en Dienste (CDIS)
Ondersteuning van die plekke waar ons leer: Fasiliteitsbestuur verander naam na Kampusontwikkeling, Infrastruktuur en Dienste (CDIS)
Global Health
Short course: Introduction to Global Health
This short course aims to provide academic staff, students, researchers, reviewers and editors with the understanding of the global health within the African context and beyond.