Gewilde soek terme
5 resultate gevind
Help - Library
Voldoen aan kopieregvereistes
Kopiereg beskerm die regte van skrywers, uitvoerende kunstenaars, vervaardigers en uitsaaiers, en dra by tot ’n land se volhoubare ontwikkelingsdoelwitte.
Help - Library
Koordlose toegang
Die Universiteit Stellenbosch bied kampus-WiFi hoofsaaklik deur die Eduroam-netwerk, wat die versteknetwerk vir studente en personeel is, en vereis dat toestelle via die RegisterMe!-portaal geregistreer word.
Help - Library
lnlewering van tesis en proefskrif
Tesisse en proefskrifte moet geskep word soos uiteengesit in die Algemene Jaarboek van die University Stellenbosch.
Help - Library
Afkampus- elektroniese toegang
As 'n geregistreerde student aan die Universiteit Stellenbosch kan jy toegang kry tot 'n magdom elektroniese publikasies wat in volteks beskikbaar is vanaf buite die kampus via ons biblioteek se tuisblad. Sien hoe om toegang te verkry en...