toegang, uitleen, druk, kopieer, skandeer
Bespreek 'n plek of kamer in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek of enige van die vier takbiblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens.