Popular searches
8242 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Bendes buit jongmeisies se kwesbaarheid uit om hulle te lok
Bendes in die Wes-Kaap is nie kieskeurig wanneer dit kom by die werwing van nuwe lede nie. Hulle werf ook jongmeisies en vroue, sommige selfs so jonk as 12 jaar, om hul werk vir hulle te doen. “Vroue speel verskillende rolle in bendes. Dit...
Rondom die wêreld in ’n week – Globale Week 2023
Vanjaar se aflewering van Globale Week het van 9 tot 12 Oktober plaasgevind. Die week word aangebied deur die Eenheid vir Globale Onderwys (UGE) van Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal en bestaan uit verskeie geleenthede om...
Taaldag 2021: Laat ’n meertalige instelling in jou ontvou
Ter viering van die geleenthede en moontlikhede wat meertaligheid ons bied, bied die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking Taaldag 2021 aan. Die geleentheid vind van 08:00 tot 14:00 aanlyn op 30 September plaas. ʼn Beperkte aantal...
Internasionale Dag van Demokrasie: SA se wapenuitvoere vererger humanitêre krisis in Jemen
Woensdag (15 September) is die Internasionale Dag van Demokrasie. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick fokus dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) op die oorlog in Jemen en hoe Suid-Afrika se wapenuitvoere na Saoedi-Arabië en die...
EBW-onderwysers baat by opleiding deur Skool vir Rekeningkunde
Die onlangse verrykingsprogram vir onderwysers deur US se Skool vir Rekeningkunde in samewerking met die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het vanjaar meer as 330 Wes-Kaapse onderwysers getrek. Dié jaarlikse verrykingsprogram is 'n...
Insette op tweede konsep-weergawe van nuwe Taalbeleid in tweede reaksieverslag saamgevat
Die tweede reaksieverslag, saamgestel uit al die insette op die tweede konsep-weergawe van die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiene Taalbeleid (2016), is beskikbaar op die webblad vir die hersiening van die Taalbeleid. Die...
Tuiskoms 2021 word aanlyn gevier
Die Universiteit Stellenbosch se sesde jaarlikse Tuiskoms en Familienaweek word vanjaar aanlyn gevier. “Covid-19 met sy vele golwe het 'n einde gebring aan al ons noukeurig bereide planne, maar moenie bekommerd wees nie," sê Karen Bruns...
Eerstejaarsprestasietoekennings
Die 13e jaarlikse Eerstejaarsprestasietoekenningsgeleentheid, aangebied deur prof Deresh Ramjugernath (Adjunk-Visekanselier: Leer en Onderrig), het vir die tweede jaar in ʼn ry as ʼn virtuele geleentheid deur middel van Microsoft Teams op 9...
US-finaliste ding mee om wetenskap- en tegnologiepryse
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal, soos vorige jare, weer goed verteenwoordig wees by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se toekennings vir 2020/21. Ses finaliste van die US sal op Donderdag 30 September 2021 om...
Universiteit Stellenbosch-inentingsverklaring
Saam vorentoe: Kies inenting | Sonke siya phambili: Khetha ugonyo | Forward together: Choose vaccination Ons doen 'n beroep op die mense van die Universiteit Stellenbosch (US) om inenting te kies as ons beste verweer teen COVID-19, 'n...