Gewilde soek terme
8095 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch Universiteit Bied Klimaataanpassing Werkswinkel Aan en Bou Globale Navorsingsvennootskappe
Van 9-11 Oktober 2024 het Stellenbosch Universiteit se PERIPERI U, in samewerking met internasionale vennote, die Klimaataanpassingsnavorsingsprogram (CARP) werkswinkel in Stellenbosch, Suid-Afrika aangebied. Die werkswinkel, wat 30...
Gedenkdienste gehou hierdie week vir twee Maties wat onlangs oorlede is
Die gedenkdienste van twee Maties wat die afgelope week in afsonderlike voorvalle oorlede is, word op Donderdag, 24 Oktober 2024 en Sondag, 27 Oktober gehou. Jesse Alan Mitchell, wat vir 'n BSc Rekenaarwetenskap-graad aan die Universiteit...
US en Stias gashere vir voorste kardiovaskulêre navorsers tydens Nobel-simposium
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek toonaangewende wêreldkundiges in kardiovaskulêre navorsing en geneeskunde verwelkom by die Nobel-simposium oor vordering en uitdagings in kardiovaskulêre geneeskunde wat by die...
Kanselierslesing onthul geheime van die Nobelprys
Hoe voel dit om die persoon te wees wat telefoonoproepe maak na die wêreld se voorste wetenskaplikes en navorsers om vir hulle te sê dat ʼn Nobelprys vir Wetenskap aan hulle toegeken is? Vanjaar se Kanselierslesing aan die Universiteit...
ANO stel nuwe direkteure aan
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) het onlangs drie personeellede in die afdeling bevorder. Herdie aanstellings – twee direkteure en een adjunkdirekteur – getuig van die verbintenis van die ANO om prosesse te stroomlyn en om...
Wêreldklas kardiovaskulêre navorsingsimposium kom na FGGW
Vooraanstaande internasionale kardiovaskulêre kenners het by die Universiteit Stellenbosch (US) se Tygerbergkampus byeen gekom as deel van die gesogte Nobel in Afrika-reeks. Die simposium, aangebied deur die Sentrum vir Kardio-metaboliese...
TB-navorser dr Caitlin Uren sluit aan by elite Akademie vir Jong Wetenskaplikes
Dr Caitlin Uren, ʼn dosent van die Departement Biomediese Wetenskappe, is onlangs ingehuldig as lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Jong Wetenskaplikes (SAYAS), wat jaarliks slegs ʼn paar van die land se mees uitstaande jong...
Empatie in aksie: Hoe radikale empatie klaskamers kan revolusioneer
Opinie-artikel deur Le-Ann Goliath ( Vroeë Loopbaannavorser in Onderwysbeleidstudies) In baie werkersklasgemeenskappe dien skole as noodsaaklike sentrums vir leer en ontwikkeling. Tog, agter die klaskamerdeure, kom studente dikwels voor...
Universiteit Stellenbosch vier mylpaal van R3 miljard
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB) het verlede week 'n beduidende prestasie behaal met die aankondiging van suksesvolle fondswerwing-inisiatiewe wat drie miljard rand oor die afgelope dekade...
US Onderriggenootskappe 2025
Onderriggenootskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) is in 2009 daargestel om ’n geleentheid vir uitstaande akademici te skep om hulle onderrigkundigheid te ontwikkel en die uitbreiding van die Akademieskap van Onderrig en Leer aan...