Sesde gradeplegtigheid: Bestuurskool trots op studente-getalle en gehalte van leer en onderrig
By sy tweede gradeplegtigheid vir die week het die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, die grootste fakulteit aan die Universiteit Stellenbosch (US)...
US se grootste fakulteit skop 2018 gradeplegtigheids-week af
Die eerste gradeplegtigheid van die Universiteit Stellenbosch (US) se eeufeesjaar het vanaand in op luisterryke wyse afgeskop met meer as 1500 grade en...