Persverklaring
Ondersteuning van die plekke waar ons leer: Fasiliteitsbestuur verander naam na Kampusontwikkeling, Infrastruktuur en Dienste (CDIS)
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Fasiliteitsbestuur het 'n nuwe naam aangeneem: Kampusontwikkeling, Infrastruktuur en Dienste (KOID), 'n titel wat die...
Kampuslewe
Gesondheid- en welweeswerksessie karteer ʼn vermenslikende pad vorentoe vir US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn beslissende tree in die rigting van ʼn meer mensgesentreerde institusionele kultuur gegee met ʼn tweedaagse Gesondheid- &...
Institusionele nuus
Hulle het diep spore getrap in die Fakulteit Natuurwetenskappe
Mariétta van den Worm, direkteur: fakulteitsbestuur, en Suzette Els, persoonlike assistent van die dekaan, is onderskeidelik 25 en 35 jaar by die Fakulteit...