Skip to main content

Lede

Lede se termyne volgens die US Statuut:

  • Die ampstermyne van alle lede, uitgesonderd die lede deur studenteliggame verkies, is drie jaar, en geen lid mag vir meer as twee opeenvolgende termyne dien nie.
  • Nie alle lede sal in dieselfde jaar verkies of genomineer word nie, behalwe as al die lede terselfdertyd hul amp ontruim​.
  • Die ampstermyn van 'n lid wat deur 'n studenteliggaam verkies word, is een jaar, in lyn met die termyn van die toepaslike studenteliggaam.​
  • ​Ampstermyne neem 'n aanvang op 1 Januarie van die jaar waarin 'n lid verkies of aangewys is en duur vir die periode soos hierbo vermeld​.

Lede

Beheer- en Bestuursektor

Verkies deur die Raad

​Me (V) Vuyiswa Doo (01.08.2022 - 23.05.2025) 

Verkies deur die Senaat 
Vakant
Vakant

Se​nior Direkteur: Sosiale Impak en Transformasie: Dr (LB) Leslie Van Rooi (Staande lid)

​Diensbillikheid: Mnr (SD) Sello Molapo (Staande lid)

Die Registrateur: Dr (R) Ronel Retief (Staande lid)


Personeelsektor

​​​​Uit eie geledere deur die permanente nie-professorale akademiese personeel verkies:
Me (L) Leonore Bredekamp (21.08.2024 – 20.08.2027) 
Dr (Z) Zuhayr Davids (21.08.2024 – 20.08.2027)

Uit eie geledere deur die professionele en administratiewe steundiens (PASD)-personeel verkies: 
​Me (S) Sindiswa Jamba (02.09.2024 – 01.09.2027) (Voorsitter) ​​
Me (B) Brigetta Joubert (02.09.2024 – 01.09.2027)

Uit eie geledere deur die tegniese ondersteuningspersoneel verkies: 
Mnr (MG) Gabriel Marupula (01.02.2023 – 31.01.2026)​

Uit eie geledere deur die steundienspersoneel op posvlakke 14 tot 19, uitsluitend PASD-personeel en tegniese ondersteuningspersoneel verkies​: 
Vakant


Studentesektor

​​​Uit eie geledere deur die Studenteraad (SR) verkies:
Vakant
Vakant

Uit eie geledere deur die Tygerberg SR verkies:
Me (H) Hamidah Rabiu (Oct 2024 - Sept 2025)

Uit eie geledere deur die Primkomitee verkies:
Mnr (F) Francois Grobler (Oct 2024 - Sept 2025)

Uit eie geledere deur die Studenteverenigingsraad verkies:
Me (K) Katlego Matale (Okt 2024 - Sept 2025)

​Uit eie geledere deur die Akademiese Belangeraad (ABR) verkies:
​Mnr (A) Alok More (Okt 2024 - Sept 2025)


Gemeenskapsektor

​​​​​​​​Uit eie geledere deur die Konvokasie verkies: 
Vakant

​Verteenwoordigers van die burgerlike samelewing soos deur die IF in samewerking met die Senior Direkteur verantwoordelik vir gemeenskapsverhoudinge, geï​dentifiseer: ​
Dr (N) Natasha Blanckenberg (Wes-Kaapse Regering: Gesondheid) (29.04.2024 – 28.04.2027)
Me (A) Amy Levendal (SCAN - Stellenbosch Civil Advocacy Network) (06.04.2024 - 05.04.2027)
Mnr (N) Noel Petersen (Wes-Kaapse Regering: Onderwys) (01.01.2025 - 31.12.2027)
Me (L) Linda Williams (Stellenbosch Werksentrum) (01.08.2022 – 31.07.2025​​) ​