Skip to main content
Vrouedag: Hoe om die speelveld vir SA se vroue gelyk te maak

Vrouedag: Hoe om die speelveld vir SA se vroue gelyk te maak

Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
11 Augustus 2021

Maandag (9 Augustus) was Vrouedag. In meningsartikels* vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op van die kwessies wat aangespreek moet word ten einde die speelveld vir Suid-Afrika se vroue gelyk te maak. Klik op die skakels hieronder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.

*Hierdie meningsartikels is deur Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking gefasiliteer. Daar mag dalk ander opiniestukke vir Vrouedag verskyn het wat personeel of studente self vir die media gestuur het.