Handelsmerkidentiteit
Vinnige skakels
Riglyne vir korporatiewe identiteit Handelsmerkhandleiding, Taalstylgids |
Ons Verhaal suite Oor die Stellenbosch Universiteit visueletemplate |
Digitale template Plakkate, banier vir uitnodigings, sosiale media, baniere vir webwerf en agtergronde vir video-oproepe |
Identiteitsgereedskapskis Kleure, patroon vir Saam Vorentoe, ikonografie, S-grafika en unieke vorm |
Latex template Tesisse, proefskrifte en verslagstemplate |
Logo’s en lettertipes Korporatiewe logo’s en die US Raleway-lettertipe |
Aanbiedingstemplate PowerPoint-template en Latex-template |
Template vir drukwerk Advertensies, brosjures |
Promosiemateriaal Vlae, gazebo's, geskenkkaartjies, naamkaartjies, optrekbaniere, naamkaartjies, teleskopiese baniere en muurbaniere |
Skryfbehoeftes Akademiese plakkate, visitekaartjies, sertifikate, dekblaaie, e-pos-handtekeninge, koeverte, lêers en notaboeke, briefhoofde, memo’s en verslae |
Gereelde vrae Handelsmerkvernuwing |
Soek nog iets
Ons volg ’n gefasseerde benadering tot die handelsmerkhernuwing. Daarom is sommige bates nog in wording. Ons werk egter tans hard daaraan om dit so gou moontlik beskikbaar te stel. Ons sal deurlopend ontbrekende aflaaibare template byvoeg. Hou dus hierdie ruimte dop en bly op hoogte van die jongste verwikkelinge deur die Universiteit se nuuskanale te volg.
Kom ons pak jou handelsmerkidentiteitsbehoeftes saam aan
Benodig jy en jou span leiding en wil julle die kern van die handelsmerk van die Universiteit Stellenbosch beter verstaan? Hetsy dit die kweek van ’n handelsmerkgesentreerde denkwyse ten opsigte van ontwerp of die skep van inhoud behels of om dieper te delf in die fynere detail van die toepassing van ’n handelsmerk, ons is daar om julle ondersteun. Tree met ons Handelsmerkspan in verbinding om ’n pasgemaakte werksessie te reël wat jou departement se spesifieke behoeftes aanspreek. Kontak ons vandag nog!
![]() | Word 'n n handelsmerkghoeroe deur hierdie eenvoudige stappe te volg |
Kontak
![]() | [email protected] |