8384 resultate gevind
      
    
        Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
      
      
  
  
Stellenbosch University
    Uitnodiging: Steven Robins se Letters of Stone bekendstelling
  Penguin Random House nooi u uit na die bekendstelling van Letters of Stone deur Steven Robins en die uitstalling 'The Chair' deur Greer Valley. In Letters of Stone reis Steven Robins op die spoor van sy pa se familie in suidelike Afrika...
      Stellenbosch University
    Internasionale biobank-span ontvang befondsing vir EU-Afrika-vennootskap
  ‘n Nuwe samewerkingsooreenkoms tussen die Europese Unie en Afrika-instansies, die B3Africa-projek (Bridging Biobanking and Biomedial Research across Europe and Africa), is ‘n multimiljoenrandse befondsingstoekenning om internasionale...
      Stellenbosch University
    Tydelike skorsing van US-studente in beweerde “blackface”-insident opgehef
  Die tydelike skorsing van twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Heemstede Vrouekoshuis betrokke by ʼn beweerde "blackface"-voorval op Vrydag 4 Februarie, is opgehef. Dít was die aanbeveling van die US se Eenheid vir...
      Stellenbosch University
    Aansoek teruggetrek na US verbintenis tot voortgesette belyning met 2015-taalmosie
  Afriforum het vandag (12 Februarie 2016) sy hofaansoek teen die Universiteit Stellenbosch teruggetrek. Die Universiteit Stellenbosch sal voortgaan om te verseker dat taalimplementering in fakulteite belyn is met die goedgekeurde Taalbeleid...
      Stellenbosch University
    Tegnologie maak deure oop vir samewerking en kapasiteitbou tussen Afrika-universiteite
  'n Kapasiteitsbouprojek wat met die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Agriwetenskappe verbind word en deur die Europese Unie gefinansier word, het die weg gebaan vir die US se Sentrum vir Leertegnologieë om sy voetspoor na Uganda...
      Stellenbosch University
    Fakulteit Opvoedkunde kry derde uitgelese professor
  Prof Aslam Fataar, Visedekaan: Navorsing in die Fakulteit Opvoedkunde, en 14 ander hoogleraars aan die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs as uitgelese professore aangestel. Dit is slegs die tweede keer dat die US hierdie eerbewys aan...
      Stellenbosch University
    Beurse vir nagraadse studente in Statistiek en Aktuariële Wetenskap
  Beurse, befonds deur Schroders se Multi-asset Investments and Portfolio Solutions (MAPS)-afdeling, is in 2016 aan vyf nagraadse studente in die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US) toegeken...
      Stellenbosch University
    Duitse Paralimpiese kampioene besoek Maties Parasport-oefenkamp
  Twee Duitse Paralimpiese kampioene het langs opkomende sportsterre met gestremdhede geoefen tydens 'n oefenkamp wat onlangs deur Maties Sport by Coetzenburg aangebied is. Die oefensessie was gemik op atlete wat in Maart aan die Nedbank...
      Stellenbosch University
    EBW stel navorsing ten toon by fakulteit se navorsingsdag
  Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) het onlangs van die navorsing wat in die verskillende departemente in die fakulteit gedoen word, by 'n navorsingsdag by STIAS gedeel. Prof Stan du Plessis, dekaan van die fakulteit, was...
      Stellenbosch University
    Drie Maties gekies om SA by Olimpiese kwalifiseringstoernooi te verteenwoordig
  Drie Maties Waterpolo-spelers is gekies om Suid-Afrika in April by die FINA Olimpiese kwalifiseringstoernooi in Trieste, Italië, te verteenwoordig. Hulle is Nicholas Schooling, Lood Rabie en Lwazi Madi. Nicholas Downes is gekies as 'n nie...