Skip to main content
Kunste sukkel gedurende pandemie, maar bring steeds hoop

Kunste sukkel gedurende pandemie, maar bring steeds hoop

Stella Viljoen & Saartjie Botha
22 April 2021

Woensdag (21 April) was Wêreldkreatiwiteit- en innovasiedag. In meningsartikels vir die media toon Stella Viljoen (Departement Visuele Kunste) en Saartjie Botha (Toyota US Woordfees) aan hoe die kunste ondanks baie uitdagings steeds sosiale samehorigheid tydens die pandemiete bevorder het en ons gehelp het om  staande te bly. Klik op die skakels hier onder om die Afrikaanse weergawes van die artikels te lees.

Fotos van Wilma Cruise se uitstalling en die WoordFees se Flikker & Flash-vertonings is deur onderskeidelik Pierre Van Der Spuy en personeel van die Woordfees geneem.