Gerbrandt Kotzé se lewe en studies leef voort na sy dood
Die nagraadse Matie-student, Gerbrandt Kotzé (26) van die Paarl, het nie toegelaat dat kanker sy meestergraadstudies in die wetenskap belemmer, of dat hy in...
SciMathUS-sukses by US-gradeplegtigheid
Die SciMathUS-program (Wetenskap en Wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch) het weer eens suksesvolle resultate by vanjaar se gradeplegtigheid opgelewer.
D...
Sesde gradeplegtigheid: Bestuurskool trots op studente-getalle en gehalte van leer en onderrig
By sy tweede gradeplegtigheid vir die week het die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, die grootste fakulteit aan die Universiteit Stellenbosch (US)...
Vyfde plegtigheid: Studente van Natuurwetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid en Krygskunde
Nagenoeg 400 studente van die fakulteite Natuurwetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid en Krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (22...
Vierde gradeplegtigheid: 114 PhD’s in 8 jaar vir Lettere se Nagraadse Skool
Die gradeplegtigheid van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe vandag (22 Maart 2018) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is gekenmerk deur twee...
’n Meestersgraad cum laude in haar senior jare
Ouderdom is net 'n syfer en beteken weinig wanneer 'n mens op soek is na 'n tydverdryf om jou mee besig te hou.
Dit was die dryfveer wat gemaak het dat die 74...
Maatskaplike werk meer as net ‘n beroep vir dr Abigail Ornellas
Vir baie mense is die keuse van watter loopbaan om te volg 'n baie moeilike besluit, maar vir ander is daar regdeur hul lewe rigtingwysers na 'n sekere beroep...
Tweede gradeplegtigheid-seremonie: Erkenning van twee fakulteite se baanbrekerswerk.
Die baanbrekerswerk van die fakulteite Teologie en Ingenieurswese het erkenning ontvang by die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede Maart-gradeplegtigheid...
Gradeplegtigheid: Geen toegang vir gaste sonder kaartjies
Aangesien sitplek in die Coetzenburg Sentrum beperk is, en die Universiteit Stellenbosch aan nasionale wetgewing en munisipale ordonnansies moet voldoen, word...
Woorde om te onthou van die Universiteit Stellenbosch se Gradeplegtighede in Desember 2017
Die Universiteit Stellenbosch het 5 720 grade, sertifikate en diplomas op agt gradeplegtighede in Desember 2017 in die Coetzenburgsentrum toeken. Dit is 420...