Skip to main content
Sarah Selkirk ontvang gesogte S2A3-medalje vir beste MSc-student by US

Sarah Selkirk ontvang gesogte S2A3-medalje vir beste MSc-student by US

'n MSc-student in Wiskunde, Sarah Selkirk, is die waardige ontvanger van die gesogte S2A3- medalje vir die beste MSc-student by die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Top mediese studente wen gesogte Kanseliersmedalje

Top mediese studente wen gesogte Kanseliersmedalje

Jennifer Kate van Heerden, die ontvanger van vanjaar se gesogte Kanseliersmedalje, het al ses haar studiejare met onderskeiding geslaag en het onderskeidings...

Lees verder
Wêreld lê wyd oop vir US se eerste Internasionale Besigheid-graduandi

Wêreld lê wyd oop vir US se eerste Internasionale Besigheid-graduandi

'n Spesiale groep studente sal vanaand by die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede Desember 2019-gradeplegtigheid vereer word, wanneer die eerste groep van...

Lees verder
US-graduandi goed toegerus vir die toekoms

US-graduandi goed toegerus vir die toekoms

Desember is 'n opwindende tyd by die Universiteit Stellenbosch (US): Dit is die maand van die gradeplegtighede. Te midde van hierdie opwinding moet graduandi...

Lees verder
US se MSc-graadprogram in Voedsel- en Voedingsekerheid lewer eerste oes

US se MSc-graadprogram in Voedsel- en Voedingsekerheid lewer eerste oes

In die annale van die Universiteit Stellenbosch (US) sal Alison Barr, Hlanzeka Mpanza en Anja Lategan opgeteken staan as die eerste ontvangers van 'n MSc-graad...

Lees verder
US musiekgraduatus se navorsing bring hoop vir seuns

US musiekgraduatus se navorsing bring hoop vir seuns

“Ons het almal 'n verantwoordelikheid. Ek kan dalk nie die hele wêreld verander nie, maar as ek een mens se lewe deur musiek kan aanraak en verander, het ek my...

Lees verder
Visuele Studies-graduandus bewys alle drome het waarde

Visuele Studies-graduandus bewys alle drome het waarde

Gedurende haar grootwordjare in die landelike gebied van KwaZulu-Natal het S'nothile Gumede altyd gedink haar drome is te verregaande en dat sy nooit haar...

Lees verder
Ma inspireer top graduandus van Ghana

Ma inspireer top graduandus van Ghana

​“Jy sal nooit werklik groei as jy in dieselfde gemaksone bly nie," is die filosofiese woorde van Kwame Donkor (29) van Ghana wat nog nie weer sy familie...

Lees verder
Meer as 3 000 grade en diplomas vandeesweek toegeken by US-gradeplegtighede

Meer as 3 000 grade en diplomas vandeesweek toegeken by US-gradeplegtighede

Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vandeesweek altesame 3 128 grade en diplomas – insluitende 953 meesters- en 158 doktorsgrade – toe by sy April 2019...

Lees verder
Voormalige SciMathUS-student behaal uitnemendheid met PhD

Voormalige SciMathUS-student behaal uitnemendheid met PhD

“Jy kan nie buitengewone resultate met gewone pogings behaal nie. Jy moet die ekstra myl loop. Wees sterk en vind daardie een ding wat vir jou 'n aansporing is...

Lees verder
Subscribe to Graduation