Skip to main content
Herfs-gradeweek weer in persoon by Coetzenburg gehou

Herfs-gradeweek weer in persoon by Coetzenburg gehou

Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vandeesweek 3 132 kwalifikasies in 'n reeks kontakgradeplegtighede toe by die Coetzenburgsentrum. Weens die Covid-19...

Lees verder
US kondig jongste lys van ontvangers van eredoktorsgrade aan

US kondig jongste lys van ontvangers van eredoktorsgrade aan

Die Universiteit Stellenbosch (SU) kondig graag die name aan van ses uitgelese individue wat eredoktorsgrade ter erkenning van hul uitmuntende en waardevolle...

Lees verder
Van Namibië en Tanzanië tot Ghana – ontdek Afrika as ’n ekonomiese geoloog

Van Namibië en Tanzanië tot Ghana – ontdek Afrika as ’n ekonomiese geoloog

Met 'n doktorsgraad in ekonomiese geologie van die Universiteit Stellenbosch agter die blad, het Dr Stephan Dunn alreeds ver en wyd oor die Afrika-kontinent...

Lees verder
US-hokkiester behaal meestersgraad cum laude

US-hokkiester behaal meestersgraad cum laude

Of dit nou op die sportveld of in die klas is, Keenan Horne is 'n lewende bewys dat harde, eerlike werk vrugte afwerp.

Horne, die onderkaptein van die Suid...

Lees verder
Louisa Mojela vereer vir die bemagtiging van Afrika-vroue

Louisa Mojela vereer vir die bemagtiging van Afrika-vroue

Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n eredoktorsgraad aan me Louisa Mojela toegeken by 'n klein fisieke gradeplegtigheid vir doktorale graduandi van die...

Lees verder
US-graduata gee SciMathUS die eer vir haar sukses op universiteit

US-graduata gee SciMathUS die eer vir haar sukses op universiteit

​“SciMathUS is een van die beste besluite wat ek nog ooit geneem het. Ek het mense ontmoet wat in my geglo het, mense wat wou sien dat ek oorwin en 'n beter...

Lees verder
US-gegradueerde vasberade om sosialewerkpraktyk te verbeter

US-gegradueerde vasberade om sosialewerkpraktyk te verbeter

Tirelo Mtombeni, 'n gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), het nooit kon dink dat sy 'n navorsingsloopbaan in maatskaplike werk sou beoefen nie....

Lees verder
Voormalige SciMathUS-student droom groot ná sy graad vang

Voormalige SciMathUS-student droom groot ná sy graad vang

As 'n eerste generasie-universiteitstudent wat nooit as kind kon droom dat sy eendag haar studies aan 'n vooraanstaande hoëronderwysinrigting soos die...

Lees verder
Geen uitdaging te groot vir US-graduata en Paralimpiese atleet nie

Geen uitdaging te groot vir US-graduata en Paralimpiese atleet nie

“Moenie bang wees om uitdagings ‘bo’ jou vermoëns te aanvaar indien dit iets is waarin jy regtig glo nie. Ja, dit gaan nie maklik wees nie, maar indien jy...

Lees verder
US-graduatus bereik sy droom ondanks lewensveranderende siektetoestand

US-graduatus bereik sy droom ondanks lewensveranderende siektetoestand

Toe die Stellenbosch Universiteit-graduatus ​ Karabo Makhanya in 2017 met ’n lewensveranderende siektetoestand gediagnoseer is, het hy besluit hy gaan aanhou...

Lees verder
Subscribe to Graduation