BeOpenAccessSmart webinare
Die #BeOpenAccessSmart-webinaarreeks is 'n inisiatief wat daarop gemik is om Oop Toegang-voorspraak te verbeter en skrywers, navorsers en bibliotekarisse op te voed oor die voordele daarvan.
Navorsingsweek
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied jaarliks 'n navorsingsweek aan waarheen navorsers en nagraadse studente genooi word om hul navorsingsreis te deel en te ontwikkel.
Inligting oor ons
Vind kontakinligting of leer omtrent die prestasies van en geleenthede deur die Biblioteek aangebied.
Carnegie Navorsingsruimte
Die Carnegie Navorsingsruimte is 'n navorsingsomgewing gemik op gebruik deur nagraadse studente op magister- en doktorale vlak, asook akademiese personeel en navorsers aan die Universiteit Stellenbosch.
Navorsingsdatabestuur-dienste
Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens bied verskeie navorsingsdatabestuur-dienste aan sy navorsers
Bibliografiese verwysingsbestuur
Leer bronne en hul verwysings bestuur m.b.v. verwysingstegnieke en die Endnote-sagteware