9119 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Department of Botany and Zoology
Nuwe oorsig herdenk die “botanis van Belvidere” se nalatenskap
Die lewendige nalatenskap van Dr Augusta Vera Duthie (1881–1963), stigter van die Departement Plantkunde by Victoria Kollege in 1902 (herbenoem as die Universiteit Stellenbosch in 1918), is vasgevang in 'n oorsigartikel wat in 'n spesiale...
Department of Botany and Zoology
Nuwe fluweelwurmspesie ’n eerste vir die Klein-Karoo
In Maart 2022 was Rohan Barnard, student aan die Universiteit Stellenbosch (US), op 'n plaas in die Swartberge tussen Calitzdorp en Oudtshoorn, besig om klippe om te dop op soek na miere, reptiele en ander gediertes, toe hy op die vonds van...
Department of Botany and Zoology
Nuwe dataset sal klimaatsneigings van riviervloei op globale skaal analiseer
Met een van die grootste stroomvloei netwerke in die wêreld, is Suid-Afrika een van 30 lande wêreldwyd wat tot 'n globale datastel bygedra het om klimaatsgedrewe hidrologiese neigings op te spoor. Dié netwerke word deur Suid-Afrika se...
Chemistry and Polymer Science
Akademiese personeel
Akademiese personeel in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap
Microbiology
Mikroörganismes speel belangrike rol in ekosisteme, menslike gesondheid – Prof Thulani Makhalanyane
Prof Thulani Makhalanyane van die Departement Mikrobiologie en die Skool vir Datawetenskappe en Rekenaardenke aan die Universiteit Stellenbosch het op Dinsdag 8 Oktober sy intreerede gelewer. Die titel van sy rede was “Ontsluier die...
Microbiology
Plankton Manifes onthul belangrikheid van “onsigbare organismes”
Voortdurende ontwrigting van plankton-ekosisteme as gevolg van menslike aktiwiteite in ons oseane sal onvermydelik groot impakte hê op seelewe soos ons dit tans ken, wat waarskynlik tot onvoorsiene en potensieel dramatiese gevolge sal lei...
Physiological Sciences
Nuwe navorsing oor Alzheimer-middel memantine, werp lig op nuwe meganisme in handhawing van selgesondheid
Memantine is een van die hoof farmakologiese middels wat voorgeskryf word vir pasiënte wat aan matige tot erge Alzheimer se siekte ly. Desondanks 'n 8,5% toename in die gebruik van die middel tussen 2008 en 2018 wêreldwyd, bestaan daar...
Microbiology
Klein mikrobes opgeroep in die stryd teen klimaatsverandering
Prof. Thulani Makhalanyane van die Universiteit Stellenbosch se Departement Mikrobiologie is een van 18 toonaangewende mikrobioloë wêreldwyd wat internasionale regerings aanspoor om mikrobes aan te wend in die stryd teen klimaatsverandering...
Physiological Sciences
US bied tweede werkswinkel aan oor opkomende navorsingsveld: ekstrasellulêre vesikels
Die opkomende navorsingsveld oor ekstrasellulêre vesikels (EV) in biologie, fisiologie en biotegnologie was weer die fokus van bespreking toe Suid-Afrikaanse navorsers onlangs vir die tweede maal sedert 2018 by die Universiteit Stellenbosch...