Hulpbronne
Page Content
HULPBRONNE
Ons het verskeie bykomende hulpbronne beskikbaar gemaak, ingeval jy dit nodig het. Kyk gerus daarna!
| |
Digitale welstand
Akademiese ondersteuning
Vir baie studente wat aanlyn studeer en sonder eweknie, kan interaksie vreesaanjaend wees, maar die Eenheid het verskeie akademiese ondersteuningsvideo's ontwikkel om u te help terwyl u aanlyn en tuis werk. Video-onderwerpe is:
- Ek mis interaksie met my maats/portuurs.
- Hoe berei ek voor vir aanlyn assessering?
- Ek sukkel om my tyd te bestuur.
- Kom ons gesels oor hoe om gefokus en gemotiveerd te bly
- Hoe bestuur ek my aanlyn werklas?
Hieronder is die transkripsies van bogenoemde video's.
| | |
| | |
| |
Neurologiese oefeninge
Outisme Spektrum Versteuring (OSV)
Die bronne hieronder is tans slegs in Engels beskikbaar aangesien dit van die Autism&Uni-organisasie in die Verenigde Koninkryk verkry is.
| Healthy living | How to manage exams |
| How to reduce anxiety and stress | Talking about your autism |
| Managing conflict | What are lectures really like |
| Telling people in university that you are autistic | |