Skip to main content

Title Missing

Page Content​​​​​​​​​​​​

HULPBRONNE

Die Eenheid het verskeie dokumente as hulpbronne beskikbaar, sou jy verdere inligting nodig hê. ​​

​​Hoe om ʼn student in nood te ondersteun

Universiteitstudente ervaar geweldige spanning en druk, wat 'n impak op hul lewe kan hê, op 'n persoonlike en 'n akademiese vlak. Of jy 'n fakulteits- of personeellid is, 'n familielid of 'n vriend, hierdie dokument bevat inligting oor moontlike tekens van geestesgesondheidprobleme en riglyne oor hoe om ʼn student te benader waaroor jy bekommerd is.​



Kry hulp en rapporteer seksuele aanranding (Stellenbosch- en Tygergkampus)




Geestesgesondheid bewusmaking reeks​ (videos net in Engels beskikbaar)