Beleide en Hulpbronne
Page Content
BELEIDE EN HULPBRONNE
Die Eenheid vir
Gestremdhede word gerig deur US-beleide, waarvan ons sommige hier onder beskikbaar
maak. Ons het ook ander hulpbronmateriaal saamgestel om mense met gestremdhede te
ondersteun.
Beleide en verslae
Document
die-us-se-taalbeleid.pdf
(163.66 KB)
Die
US se Taalbeleid | Die US se Beleid oor Gestremdheidstoegang |
Document
Die
Veldtogverslag oor die Beleid oor Gestremdheidstoegang | Document
nolimitsu-verslag.pdf
(5.49 MB)
#NoLimitSU-verslag
|
Document
nolimitsu-veldtogmetingsverslag.pdf
(1.38 MB)
#NoLimitSU-veldtogmetingsverslag
| Document
die-us-se-loslitdagverslag.pdf
(1.07 MB)
Die
US se Loslitdagverslag |
Hulpbronne
Document
Riglyne vir dosente oor die insluit van studente met visuele gebreke
| Document
Riglyne vir die onderrig van studente met gehoorgestremdhede
|
Document
inklusiewe-organisasies-maak-sakesin.pdf
(2.21 MB)
Inklusiewe organisasies maak sakesin
| Document
Eenheid vir Gestremdhede se 10-jaar-gedenkboekie
|
Blinde rekenaarwetenskaplike maak die onmoontlike moontlik | Intydse onderskrifte kan dowe studente se universiteitservaring transformeer |
Document
facing-disability-artikel-kampusnuus.pdf
(1.81 MB)
'Facing Disability'-artikel in Kampusnuus
| Eenheid vir Gestremdhede inligtingspamflet |
Student en ouer perspektief (dokument in Engels beskikbaar) | Toeganklikheidsriglyne vir geleenthede, vergaderings en konferensies (dokument in Engels beskikbaar) |
Outismespektrumsteuring (OSS) | Hulpbronne in Stellenbosch vir mense met gestremdhede |
Universele Ontwerp (UO) & Universele Ontwerp vir Leer (UOL)
Jy het waarskynlik al van hierdie konsepte gehoor. Hulle hou verband met hoe ons onderrig, leer en ons omgewings kan ontwerp op maniere wat nie mense uitsluit om deel te neem nie. Dit verseker dat mense met gestremdhede grootliks by die lewe en akademies ingesluit word. Hierdie video's reflekteer op kampusruimtes in en buite die klaskamer. Kyk hoe UO en UOL dit beter sou maak (of nie?). Die videos is slegs in Engels beskikbaar.
Seven principals of Universal Design | UD: The world comfortable for all |
What is Universal Design for Learning? | |
Loslitdag 2022 aanlyngeleentheid
Loslitdag is vanjaar op 2 September 2022 aangebied met die tema #ICcelebrateSA. Ons by die US het dit gevier deur 'n 1 uur lange aanlyngeleentheid rondom die tema wat op sport fokus, aan te bied.
Loslitdag 2022-byeenkomsopname |
2020 Jaar van Gestremdheid verklaring
2020 is deur die Universiteit Stellenbosch as die Jaar van Gestremdheid verklaar. Alhoewel dit ontwrig is weens die COVID-19-pandemie, het ons voortgegaan met wat ons aanlyn kon doen. Lees 'n paar interessante artikels geskryf deur sommige van ons studente en personeel met gestremdhede. Klik Document
2020-jaar-van-ges-tremdheid-boekie.docx
(6.01 MB)
2020 Jaar van Gestremdheid-boekie
|