Vasbeslote US dosent loods ambisieuse fondsinsameling om Dowe dogtertjie te help
Vanessa Reyneke, 'n Projekkoördineerder in die Departement Algemene Taalwetenskap, en haar man, Johan, het 'n ambisieuse projek geloods om R300 000 in te samel...
Njeyiyana ontvang Toekenning vir Belowende Jong Linguis by internasionale kongres
Me Susan Njeyiyana, 'n lektor in die Departement Algemene Taalwetenskap, het onlangs die Belowende Jong Taalwetenskaplike toekenning ontvang vir 'n plakkaat...
Gebaretaal-verwante kursusse help onderwysers van Dowe studente met nuwe kurrikulum
Verlede jaar is die eerste Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) kurrikulum nasionaal in Suid-Afrika uitgerol nadat dit eers as 'n loodsprojek by die De la Bat...