Nuwe fluweelwurmspesie ’n eerste vir die Klein-Karoo
In Maart 2022 was Rohan Barnard, student aan die Universiteit Stellenbosch (US), op 'n plaas in die Swartberge tussen Calitzdorp en Oudtshoorn, besig om klippe...
Plofbare stuifmeeloorloë: plante wedywer om stuifmeelruimte op bestuiwers
Wetenskaplikes van Suid-Afrika en Brasilië het empiriese bewyse gevind dat kompeterende plante met mekaar meeding om stuifmeelruimte op bestuiwers (dit wil sê...
Kwantumstippels gebruik om “spesiasie in aksie” vas te lê
Evolusionêre ekoloë van die Universiteit Stellenbosch (US) het daarin geslaag om 'n plant in die proses van spesiasie (die proses van spesievorming) vas te...
Suid-Afrika se langpootbye só aangepas om bokhoringblomme te bestuif
Nuwe navorsing van die Universiteit Stellenbosch (US) in Suid-Afrika toon dat ‒ in 'n buitengewone geval van aanpassing ‒ die uitermatige lang voorpote van die...
Slegs één Erica-spesie het die Kaap 10 tot 15 miljoen jaar gelede gekoloniseer
Die Kaapse blommeryk se geliefde erikas se vroegste voorouer is afkomstig van die Noordelike Halfrond en het Afrika se hoogste bergreekse gebruik om die Kaap...
Vyf nuwe spesies fluweelwurms uit Suid-Afrika
Vyf nuwe spesies van die enigmatiese fluweelwurm ‒ een van die mees antieke geleedpotiges wat nog steeds in Suid-Afrika se mistige woude voorkom ‒ word beskryf...
Is vleiland leeus geneties verskillend van ander leeus?
Grootskaalse veranderinge in Afrika leeus se paleo-omgewing die afgelope vyf miljoen jaar mag die rede wees vir die verrassende genetiese verskille tussen...