Opvoedkunde
Immersiewe Tegnologie-Laboratorium (ITL), US Biblioteek
Die ITL is as 'n uitbreiding op die bestaande skeppingsruimte ('Makerspace') in werking gestel, voeg verrykte visualiseringsdienste tot die biblioteek se...
Fakulteitsbibliotekarisse
Akademiese fakulteitsbibliotekarisse is tegnologies-vaardige navorsingsvennote, digitale bronbestuurders en medewerkers in onderrig wat fakulteite en studente...
Tradisionele akademiese para-digmas uitgedaag by opening van US-Biblioteek-navorsingweek
Die Universiteit Stellenbosch (US) se 13de jaarlikse Biblioteeknavorsingsweek het met 'n oproep begin om die doel van akademiese ondersoek te herbedink in 'n...
US se eerste oopbewaarplekkonferensie 'n reuse sukses
Die bestuur van en toegang tot data word daagliks ’n al hoe groter uitdaging in die huidige snelveranderende digitale era waarin daar elke sekonde ’n oorvloed...
US se 10de Biblioteeknavorsingsweek bevorder navorsingskundigheid
Die tiende Biblioteeknavorsingsweek – 'n jaarlikse vlagskipgeleentheid van die Universiteit Stellenbosch (SU) se Biblioteek- en Inligtingsdiens wat van 16–20...