8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US verwelkom finansiële ondersteuning vir arm- en werkersklasfamilies
"Ons verwelkom die addisionele finansiële ondersteuning aan arm studente en werkersklas-families (die sogenaamde verlore middelgroep of 'missing middle') ," het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch...
Dringende Kampusinligting: Protesaksie
Donderdag 22 September: » Kliek hier vir meer inligting Woensdag 21 September: Alle klasse vir voorgraadse studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe is afgestel vir die dag. Kliniese rotasies en...
Dringende Kampus info: Protesaksie
WOENSDAG 2 November Studente wat nie 'n eksamenlokaal kan binnegaan weens protesaksie nie, moet naby die lokaal bly en tel 0218082333 kontak vir hulp en alternatiewe reëlings. Groepe protesteerders het vandag op die Stellenbosch-kampus...
Verklaring: mediaboodskappe oor rassistiese opmerking
Die Universiteit het kennis geneem van sosiale media boodskappe van ʼn rassistiese opmerking deur ʼn student. Die saak is reeds na die Universiteit se Eenheid vir Gelykwaardigheid verwys om onmiddellik ondersoek te word en sal met die nodige...
Rektor oor gebeure by die US
Jongste nuus (23 Sept 2016): Videoboodskap van prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, oor studentegelde, protes op kampus en die belang van die akademiese projek: https://youtu.be/dHmuE3oDK8o...
Krag en kondisionering belangrike deel van Maties HP-program
Hy help atlete al vir sowat 20 jaar om hul volle potensiaal te bereik en Nico Koutakis is steeds passievol oor sy werk en die mense wat hy bystaan. Koutakis is 'n krag- en kondisioneringafrigter by Maties Sport en is een van die afrigters...
Vaktydskrif deel van Departement Sportwetenskap se trotse geskiedenis
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap is nie net die oudste in die land nie, maar het ook die eerste vakwetenskaplike tydskrif in die veld uitgegee. In die jare dertig en veertig was dit Liggaamsopvoeding, en later was...
Dept Bosbou en Houtwetenskap verwelkom Dr Spong
Dr Ben Spong, ‘n kundige in Bosingenieurswese en -bestuur, van West Virgina Universiteit in die VSA, het onlangs gearriveer vir ‘n verlengde besoek aan die Universiteit van Stellenbosch se Dept van Bosbou en Houtkunde. Tydens sy langverlof...
Universiteit Stellenbosch ontvang R30m skenking
'n Vennootskap met die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANRAL) help die Universiteit Stellenbosch (US) met sy doelwitte om 'n wêreldklas-Afrika universiteit te wees, toegang te verbreed, uitnemendheid te handhaaf en sy sosiale impak...
US‑satelliet gereed vir lansering vanuit Internasionale Ruimtestasie
ʼn Nanosatelliet wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) en CubeSpace, ʼn Innovus inkubasie-maatskappy in die Nedbank Universiteit Stellenbosch LaunchLab besigheidsinkubator, ontwikkel is, word in Januarie 2017 saam met 49 ander...