8309 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Wêreldvlugtelingdag: Ontheemdes word in die steek gelaat
Wêreldvlugtelingdag is op Maandag (20 Junie) gevier. In meningsartikels vir Daily Maverick en News24, skryf dr Callixte Kavuro* van die Departement Publiekreg dat die Suid-Afrikaanse regering nie genoegsame beskerming aan vlugtelinge en...
MA-dag vir studente by Afrikaans en Nederlands
Maandag 13 Junie het agt MA-studente in die Departement Afrikaans en Nederlands met hulle navorsing en hulle vordering oor die afgelope ses maande gespog deur mondelinge aanbiedings oor hulle navorsingsvoorstelle te doen. Die aanbiedings...
'Ek het die geleentheid aangegryp'
Othmar Vorster SciMathUS-klas van 2017 Graadprogram: BScHons in Aardwetenskappe 2021 Ek is Othmar Vorster en ek is oorspronklik van Kakamas, maar het op 'n jong ouderdom na Aggeneys in die Boesmanland-streek van die Noord-Kaap verhuis. Ek...
Drie FGGW-navorsers-klinici ontvang toekennings van Discovery-stigting
Drie klinici-navorsers van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het toekennings ontvang van die Discovery-stigting vir hulle afsonderlike werk in voortplantingsgesondheid, ginekologiese onkologie en geestesgesondheid in...
Bereken die werklike koste van wanvoeding op ‘n land se ekonomie, sê prof. Simba Sibanda
In Afrika is te veel voedselverwante beleidstukke eintlik niks minder as blote wenslysies nie. Om werk te maak daarvan moet hulle omgesit word tot uitvoerbare wetgewing en ondersteun word met genoegsame befondsing op ‘n nasionale en...
Hoekom dit belangrik is om oor vroue in die wiskundige wetenskappe te praat
Bring die vroulike brein en psige 'n ander perspektief, of 'n ander manier van doen na die werksplek? Wat kan ons by vrouerolmodelle in die veld van wiskunde, toegepaste wiskunde en rekenaarwetenskap leer? Dít was die openingsvrae van...
US Museum verower toekenning vir bevordering van meertaligheid
Die Universiteit Stellenbosch Museum het pas die 2022 Nasionale PanSALB (Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad) se Toekenning vir Meertaligheid ontvang vir die gebruik en bevordering van meertaligheid by 'n hoëronderwysinrigting. Die US Museum het...
Sportwetenskap wil ʼn verskil maak aan die mensdom, sê nuwe departementshoof
In 1936 het die Duitse geneesheer, Ernst Jokl, by die Universiteit Stellenbosch aangesluit en die eerste departement van fisiese opvoeding in Suid-Afrika gestig. Hierdie baanbrekerswerk is vanjaar voortgesit met die aanstelling van prof...
US FGGW keur rasisstiese voorval ten sterkste af
Beste Kollega Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) keur die kwaadwillige, kwetsende en rassistiese gedrag wat op Sondag 15 Mei 2022 in ʼn selfoonvideo vasgelê is in die Huis...
Uithaleraktivis, -regskenner en -akademikus keer terug na Stellenbosch
Oudregter Edwin Cameron word op 18 Mei as die Universiteit Stellenbosch se 15de Kanselier ingehuldig. Klik hier om die geleentheid te sien, wat vanaf 17h00 regstreeks uitgesaai sal word. Oudregter Edwin Cameron, Kanselier van die...