8310 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Herman Wasserman US se nuwe voorsitter van Joernalistiek
Die Universiteit Stellenbosch het die gerekende mediakundige Herman Wasserman met ingang van Januarie 2023 as professor en voorsitter van die instelling se Departement Joernalistiek aangestel. Wasserman is tans professor in Mediastudie aan...
FGGW se ‘Mighty Milkwoods’ geїnspireer deur Greenpop se boomplantfees
Hierdie artikel is ʼn eerstehandse verslag van FGGW-studente se ervaring by die Greenpop Reforest Fest 2022. ʼn Paar weke gelede het ʼn groep van tien Tygermaties met groen vingers ʼn minibus propvol gepak met kampgereedskap en afgesit na die...
US-somerskool vier 20 jaar
Wat twee dekades gelede begin het as 'n geleentheid vir Amerikaanse studente om deur 'n drie tot vier weke lange akademiese program blootstelling aan Suid-Afrika te ontvang, het ontwikkel in 'n vlagskipgeleentheid op Universiteit...
US bied konferensie oor korporatiewe bestuur aan
Met die King IV-verslag oor korporatiewe bestuur het Suid-Afrika internasionaal erkenning ontvang as 'n leier op die gebied van korporatiewe bestuur. In aansluiting hierby en om hom wêreldwyd as 'n leier op die gebied van korporatiewe...
DTTS verskaf leierskap met die opdatering van die WGO se TB-riglyne vir kinders
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het onlangs nuwe riglyne vir die behandeling van veelvoudige middelweerstandige tuberkulose (MDR-TB) in kinders en tieners bekendgestel, en die Desmond Tutu TB-sentrum (DTTS) het ʼn sentrale rol...
US-vakkundige wen gesogte genootskap by Oxford
'n Top-akademikus by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Moderne Vreemde Tale, dr Gibson Ncube, het pas gehoor hy is gekies vir 'n gesogte genootskap by die Universiteit van Oxford in Engeland. Die AfOx Besoekende Genoot...
SA se kaalvoetkinders dra skoolskoene wat nie behoorlik pas nie
Baie kinders in Suid-Afrika loop die risiko om voetafwykings soos hammer-, klou- en inmekaargetrekte tone en uitgroeisel op hul hakke te ontwikkel omdat hulle skoolskoene dra wat nie behoorlik pas nie. Dít is een van die belangrikste...
Wêreldbevolkingsdag: Groeiende wêreldbevolking bring unieke uitdagings
Wêreldbevolkingsdag word op Maandag 11 Julie gevier. In 'n meningsartikel vir News24, skryf prof Mark Tomlinson van die Instituut vir Lewensloop-gesondheidsnavorsing dat ons dapper leiers nodig het om die uitdagings wat met ʼn groeiende...
Covid-19-impak kon minder verwoestend gewees het as populasies gesonder was: studie
Buiten inenting, kan gefokusde openbare gesondheidspogings om vetsug te teiken as beskermingsmaatreël in ʼn moontlike toekomstige viruspandemie dien, meen dokters van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Kaapstad (UK)...
Nelson Mandela-dag 2022 – “Doen wat jy kan, met wat jy het, waar jy ook al is”
Nelson Mandela-dag 2022 – “Doen wat jy kan, met wat jy het, waar jy ook al is" Vanjaar werk die Universiteit Stellenbosch se Studenteraad saam met Matie Gemeenskapsdiens (MGD) in die Afdeling vir Sosiale Impak, die Transformasiekantoor...