8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Navorsing help verskerp stryd teen TB
Die stryd teen tuberkulose (TB) kan ʼn hupstoot kry indien die bakterium wat die siekte veroorsaak verhoed kan word om sy eie vitamien te vervaardig. Dít is een van die bevindinge van ʼn studie wat by die Fakulteit Geneeskunde en...
Nagraadse skool verwelkom nuwe PhD-studente
Die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het pas ʼn nuwe groep PhD-studente op kampus verwelkom. Dit is die derde inname van dié skool en bestaan uit 10 studente van Ghana, Kameroen, Malawi, Uganda, Zimbabwe en Suid-Afrika...
Vensters 2016 wil mense nader aan mekaar bring
Stellenbosch gaan weer gons wanneer duisende besoekers van regoor die Skiereiland môreaand (Vrydag 29 Januarie) op die dorp toesak om die immergewilde Nedbank Vensters by die Universiteit Stellenbosch (US) te kom geniet. Vensters is ʼn...
Kortkursus Nederlands aangebied deur Departement Afrikaans en Nederlands
Ben je geïnteresseerd in de Nederlandse taal en cultuur? Dan is de beginnerscursus Nederlands iets voor jou! Het Departement Afrikaans en Nederlands biedt een kortcursus Nederlands aan. In deze cursus focussen we op de volgende vier...
Nuwe US-studie kyk na wattelboom se invloed op waterkwaliteit
Bewaringsekoloë aan die Universiteit Stellenbosch (US) is besig met navorsing oor hoe die kwaliteit van rivierwater verbeter wanneer indringer-swartwattelbome daaruit verwyder word. Skoonmaakprojekte langs riviere word reeds vir jare...
Moedersterftekoers in die kollig by ReSEP-werksessie
Dit is 'n groot bekommernis dat die moedersterfte-ratio in Suid-Afrika baie hoër bly as dié van vergelykende portuurgroepe met soortgelyke ekonomieë en vergelykbare vlakke van openbare gesondheidsbesteding. Binne hierdie denkraamwerk het...
Individue skitter vir Steinhoff Maties
Verskeie spelers van die Steinhoff Maties-krieketspan het 'n groot indruk gemaak by die pas afgelope Varsity Sport-kriekettoernooi. Matieskaptein Dewald Botha is in die Suid-Afrikaanse Universiteitespan ingesluit wat wedstryde teen onder...
Matie-granaatnavorser met Afrika Unie se top-wetenskapsprys vereer
Prof Umezuruike Linus Opara van die Universiteit Stellenbosch (US) het pas een van die Afrika Unie (AU) se grootste eerbewyse ontvang. Die AU Kwame Nkrumah Kontinentwye Wetenskapstoekenning vir senior navorsers is by die afsluiting van die...
Beplan jy ’n loopbaan in die natuurwetenskappe?
Die Maties Ope Dag op Saterdag 27 Februarie 2016 is die ideale geleentheid vir Graad 11- en 12-leerders om waardevolle inligting oor universiteitstudies en beroepskeuses in te win. Indien jy in 'n loopbaan in die natuurwetenskappe...
Maties HP het groot planne vir 2016
USSA- en Varsity Sports-titels. Dit is waarop die Maties Hoëprestasie-eenheid (HP-eenheid) in 2016 gaan fokus. Die Varsitybeker-rugbyreeks begin op 8 Februarie. In April is dit tyd vir die Varsity Sewes-toernooi en kort daarna sal die...