8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Internasionale werkswinkel fokus op bestuur van indringerspesies in beskermde gebiede
Ekoloë van 17 lande en ses kontinente het onlangs in Stellenbosch bymekaargekom om kennis en beste praktykbenaderings tot die bestuur van indringerspesies in beskermde gebiede te deel. Die driedaagse werkswinkel is aangebied onder die...
Wêreldboekdag: Die beste metodes om kinders te leer lees
Wêreldboekdag word jaarliks op 23 April gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times verskaf dr Zelda Barends van die Departement Kurrikulumstudie enkele riglyne wat onderwysers en ouers kan volg om kinders se leesvaardighede te verbeter...
Innoverende benaderings nodig om opvoedkundige, maatskaplike uitdagings aan te spreek
Wêreldkreatiwiteits- en Innovasiedag is op 21 April gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van innoverende en kreatiewe benaderings om ons opvoedkundige en maatskaplike...
Chemiedosent op koers na geldinsamelingsteiken van R60 000 vir studente-onderrig
Nadat sy 'n uitmergelende 600 km oor ses dae met 'n geskeurde heuplabrum en die ondersteuning van haar vier kinders – insluitende haar jongste wat net 12 jaar oud is – gery het, is dr Marietjie Lutz, 'n eerstejaardosent in chemie aan die...
KI en sosiaal-bewuste pedagogieë
Hierdie kursus bied aan akademici wat aan die US klasgee die geleentheid om hulle kennis en begrip van die rol wat kunsmatige intelligensie (KI) in die verskillende pedagogiese benaderings speel, te verbreed, met die fokus op die...
Prof Frank Tanser kyk in diepte na MIV-stryd in Suid-Afrika
Prof Frank Tanser, Direkteur van Bevolkingsgesondheidsinnovasie in die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (SERI) in die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke aan die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 23 April 2024 sy...
Ons moet ons demokrasie koester en verdedig
Vanjaar is die 30ste herdenking van demokrasie in Suid-Afrika. In die vooruitskouing op ons nasionale en provinsiale verkiesings op 29 Mei sowel as die volgende 30 jaar, het navorsers by die Sentrum vir Navorsing oor Demokrasie (CREDO) aan...
"Ek sal altyd 'n baie lojale Matie wees" - Vaarwel aan prof Kobus Van Schalkwyk
Afrikaanse inhoud te volg.
Universiteit Stellenbosch is eerste Afrika-instelling wat voedselvolhoubaarheid met koolstofnasporingsagteware dryf
Die Universiteit Stellenbosch (US) se voldoenings- en spysenieringskantoor het 'n vennootskap met die Sweeds-gebaseerde afwentelmaatskappy Klimato aangegaan om 'n meer bewuste benadering tot maaltydvoorbereiding en -seleksie onder...
OLA Seminaar: “The classroom as an assemblage of places”
U word genooi na die tweede kwartaallikse OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking: Spreker: Dr. Taryn Bernard (Verlengde Kurrikulumprogram [VKP], Fakulteit Lettere en...