8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Rektor praat oor verkragting, 'verkragtingskultuur' en kampusveiligheid
Veiligheidsmaatreëls, wetgewing en dissiplinêre stappe kan dalk as afskrikmiddel dien vir die verkragting en aanranding van vroue, maar dit sal nie geslagsgeweld voorkom nie. ʼn 'Verkragtingskultuur' strek veel dieper as ʼn kriminele daad of...
Prof Donita Africander
Prof Donita Africander
US gasheer vir historiese vergadering van numeriese en toegepaste wiskundiges
Die eerste SANUM* vergadering het in 1975 plaasgevind toe twee prominente wiskundiges, Prof. Lothar Collatz (1910-1990) van Duitsland en Dr Fritz John (1920-1994) van die Verenigde State van Amerika, Suid-Afrika tegelykertyd besoek het. 'n...
USB-gemeenskap in skok ná die dood van dr Kobus Serfontein
Die direkteur van die USB, prof Piet Naudé, het verlede week die skielike dood van dr Kobus Serfontein, die hoof van Leierskapstudies by die USB, aangekondig. Dr Sertontein is Woensdagmiddag, 30 Maart oorlede. Dr Serfontein het in Januarie...
Nuwe tale kom maklik vir dr Alex Andrason
Yslands, Pools, Sweeds, Frans, Spaans, Russies, Engels, Mandinka, Afrikaans en Xhosa. Dis 'n mondvol tale wat dr Alex Andrason, 'n navorser by die Universiteit Stellenbosch (US), praat en verstaan. Met twee doktorsgrade agter sy naam, een...
Cape Union Mart-baas deel sy sakewysheid by USB-Direkteurstafel
Prof Piet Naudé, direkteur van die USB, het onlangs die uitvoerende voorsitter van die Cape Union Mart Groep, Philip Krawitz, as gasspreker by 'n USB-Direkteurstafel* onthaal. In sy toespraak het Krawitz 'n wye verskeidenheid onderwerpe...
Ross Universiteit Skool van Veterinêre Medisyne teken eerste toelatings-ooreenkoms in SA met US
Die Skool van Veterinêre Medisyne van Ross Universiteit (RUSVM) het aangekondig dat dit ʼn wetlike toelatingsooreenkoms met die Universiteit van Stellenbosch onderteken het. Dié ooreenkoms, ʼn eerste van sy soort tussen RUSVM en ʼn Suid...
Iimbovane se werkswinkel oor miere wen by SciFest Africa
By die onlangse SciFest Africa het 'n praktiese werkswinkel oor die wonderwêreld van miere en hulle verwantskap met biodiversiteit, die Iimbovane Uitreikprojek die prys laat wen vir die beste werkswinkel geskoei op die kurrikulum. Iimbovane...
Matie-fietsryer as Afrika-kampioen gekroon
Matie-fietsryer Mariske Strauss (24) het beserings en ’n slegte val die vorige week te bowe gekom om die afgelope naweek as die Afrika-bergfietskampioen gekroon te word by die 2016 Afrika-kontinentale bergfietskampioenskap. Dit is haar...
Bedryfsvennote en Departement Agronomie span saam om navorsing te bevorder
Die Departement Agronomie by die Universiteit Stellenbosch (US) was verlede jaar verheug oor die skenking van 'n Equalizer-minimumbewerkingperseelplanter deur die Kaapse maatskappy Theebo Tech aangesien dit hul navorsing oor graanverbouing...