8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Swart Bewussyn kry tweede asem by universiteite
Universiteite is die ruimtes vir die oplewing van die Swart Bewussyn-filosofie omdat studente moeg is vir wat tans in die land gebeur. Só het prof Barney Pityana, Emeritus Professor in die Regte aan Unisa en ook ʼn genoot van die...
Huis Kerkenberg nou deel van die kampus-familie
Studente van Huis Kerkenberg-koshuis het onlangs ingetrek in 'n moderne nuwe gebou op die perseel van die Tygerberg-kampus. Die blou en grys gebou wat voorheen ons tuiste was, was eens deur die Tygerberg-hospitaal gebruik as 'n toevlugsoord...
Zanele wen brons by haar vyfde Paralimpiese Spele
Sestien jaar nadat sy haar eerste medalje by 'n Paralimpiese Spele gewen het, het die Maties Parasport-atleet en Suid-Afrikaanse vlagdraer Zanele Situ dit weer gedoen. Sy het Dinsdag 13 September brons gewen in die spiesgooi (F54) by die...
Departement Afrikaans en Nederlands lei Simposium in Wellington
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands bied die naweek ʼn Simposium aan by die Tuin van Digters by die Breytenbach-sentrum. Vrydag trek amper die hele Departement op Wellington toe waar meeste van die dosente...
Sokker help jongmans gesonder leef
Sokker kan jongmans in arm gemeenskappe help om gesonde leefstylgewoontes te ontwikkel, skryf dr Jason Bantjes en prof Mark Tomlison van die Departement Sielkunde in ʼn meningsartikel wat Maandag (12 September 2016) op The Conversation...
Gedenkbome geplant vir wyle kollegas en studente
Nasionale Boomplantweek is op die Tygerberg-kampus ʼn tyd wanneer daar besin word oor die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se groen-nalatenskap, sowel as die nalatenskap van kollegas en studente wat in die loop van die...
BA Student Committee (BASC)
BA Student Committee (BASC) - Faculty of Arts and Social Sciences
US sit talle gesprekke oor studentegelde voort
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal gesprekke oor studentegelde voortsit met verskillende groepe binne die studentegemeenskap. 'n Klein groepie studente het die JS Gericke-biblioteek Dinsdag oornag beset. Die groep het Woensdagoggend...
Bewustheid van immuniteitsgebreksiektes ‘skokkend laag’
Vordering in die veld van primêre immuniteitsgebreke verbeter die diagnose en behandeling van dié siektes, wat dikwels misgekyk word, en help navorsers om vatbaarheid vir bakteriële infeksies soos tuberkulose (TB) beter te verstaan. Primêre...
SUNCEP stel nuwe GDO kursusse aan onderwysgemeenskap bekend
Op Saterdag 10 Oktober 2016 het die Sentrum vir Pedagogie in die Fakulteit Opvoedkunde (SUNSEP), sewe nuwe Gevorderde Diploma in Onderwys (GDO) aan ongeveer 40 lede van die Wes-Kaap (WKOD) en Noord-Kaap Onderwysdepartemente bekendgestel...