
Vrouedag: Vroue se belange moet ernstig geneem word
10 Augustus 2022
Vrouedag is op Dinsdag 9 Augustus gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat die belange van Suid-Afrika se vroue ernstig geneem moet word indien ons ʼn gelyke en regverdige samelewing vir almal wil bou. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees. Hierdie opiniestukke is deur die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking gefasiliteer.
- Prof Amanda Gouws (Daily Maverick)
- Prof Juliana Claassens (News24)
- Drr Karen Garner & Chantelle van Staden (Mail & Guardian)
- Drr Cyrill Walters & Armand Bam, en prof Patrizio Piraino (The Conversation)
- Prof Louise du Toit (Netwerk24)*
- Drr Ilze Slabbert & Tasneemah Cornelissen-Nordien (Cape Times)
*Hierdie artikel is nie vertaal nie omdat dit oorspronklik in Afrikaans verskyn het.