7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe benadering tot navorsing in biomediese ingenieurswese
Nuwe benadering tot navorsing in biomediese ingenieurswese op konferensie bekendgestel - Wêreldkenners kom in Stellenbosch byeen - Fokus op gehalte en bekostigbare gesondheidsorg - Wêreldbekende deskundige oor evaluering van intellektuele...
Stellenbosch University
Landbou moet gebruik word om plattelandse gebiede te ontwikkel
Beide die regering en die privaatsektor behoort landbou te gebruik om plattelandse gebiede te help ontwikkel en só die negatiewe gevolge van stygende werkloosheid en ʼn krimpende ekonomie teen te werk, skryf Wandile Sihlobo (Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
Verbind aan Afrika: Dr Christian Lueme fokus op ʼn gesonde planeet
Die Universiteit Stellenbosch (US) se institusionele tema vir Mei vanjaar is “Verbind aan Afrika" en op 25 Mei het ons Afrikadag saam met die res van die wêreld gevier. Afrikadag is die jaarlikse herdenking van die stigting van die...
Stellenbosch University
Howe moet gehelp word om regeringsbesteding te kontroleer
Die sogenaamde "capabilities" benadering kan howe help om toe te sien dat regeringsbesteding proporsioneel is tot die sosio-ekonomiese behoeftes van kwesbare Suid-Afrikaners, skryf dr Shanelle van der Berg van die Department Publiekereg in...
Stellenbosch University
Personeelbyeenkoms (5 August 2020): jou vrae word beantwoord
Vrae en antwoorde Vanweë die COVID-19-pandemie het die Universiteit Stellenbosch op 5 Augustus 2020 sy eerste virtuele personeelbyeenkoms aangebied. Personeellede het die geleentheid gehad om ‘n verskeidenheid vrae te stel, maar nie alle...
Stellenbosch University
Soveel generasievloeke is gebreek
As deel van die herdenking van die SciMathUS-program se 20ste bestaansjaar, stel ons 'n reeks artikels bekend wat 'n handjievol studente vir wie SciMathUS 'n rol gespeel het in elkeen se pad tot sukses. Hier volg Cyrilleen se storie...
Stellenbosch University
FGGW-kenners verskyn in gesaghebbende joernaal The Lancet
Twee virologie-kenners aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is onlangs genooi om ʼn kommentaar-artikel in die gesaghebbende internasionale joernaal The Lancet te publiseer. Professor...
Stellenbosch University
Herformulering van Markowitz se teorema gee verrassende resultate
'n Verbeterde weergawe van die beroemde Markowitz se teorema kan potensieel aangewend word om nie net die volgende finansiële krisis meer akkuraat te voorspel nie, maar ook die moontlike uitbreek van peste en siektes, en of 'n pasiënt...
Stellenbosch University
Navorsers pak uitdagings van kinder-TB aan
Ter herdenking van Wêreld TB-dag op 24 April, bespreek van die wêreld se voorste navorsers oor kinder-TB die bykomende uitdagings waaraan kinders blootgestel word as hulle aan dié siekte lei. Lang behandelingsregimens, bitter volwassene...
Stellenbosch University
US gasheer vir die 4de Jaarlikse system Dynamics Konferensie
South Africa System Dynamics (SASD) Chapter en Eskom SOC het sy 4de Jaarlikse System Dynamics Konferensie op 17 - 18 November, 2016 gehou. Dit is deur deur die Universiteit Stellenbosch aangebied. Daar was 48 deelnemers van regoor Suid...